Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toad Tree Cabins

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.6
Veiligheid
4.1
Sonya L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was absoluut baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Dis rustig en in die bos naby genoeg aan die see. Die swembad het baie gehelp vir die hittegolf en die kombuis was altyd skoon en netjies. Braai in die bos was die hoogtepunt en dis baie veilig. Janice het soos familie geraak en die werkers, Nomsa en Moosa, was altyd baie vriendelik. Die rustigheid weg van alles was baie lekker en die dorp is net 'n paar kms weg. Ons sal altyd teruggaan en ons keuse van verblyf bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Dit was 'n baie lekker ervaring. Dit was 'n baie lekker ervaring. Die mense was vriendelik en die kamers was skoon. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareska J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Het lekker gebly. Sal weer daar kom bly as ons Sodwana toe gaan. Ons het die rustigheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Betsie O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Ek het baie lekker gebly, sal beslis weer teruggaan. Ek sal aanbeveel dat daar iets gedoen word aan die klank tussen 2 woonstelle. Jy kon jou bure hoor praat. Die braaiplekke was ook 'n probleem, kon dit glad nie gebruik as dit reën nie. Sal dink daar moet dalk 'n dak oor gesit word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2023

Dit was baie rustig by Toad Tree Cabins. Geen karre of mense wat raas nie. Die huisie is elke dag skoongemaak en ons gasheer, Lindsey, was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Arnoldus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2024

Die rustigheid van die perseel was ontspannend. Die gasvryheid van die eienaar word baie waardeer. Die swembad kan dalk toegerus word met 'n trap om te help met die uitklim, veral vir ons ouer geslag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Bernie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Restful. It was restful, despite the continuous rain. Whilst the rustic look/feel was appreciated, getting wet whilst using the toilet was not. However, the charges to visit the beach were not mentioned (this can become costly if a large group visits on a daily basis). Improved markings to the destination will make it easier, especially for those arriving at night. Cellphone signal is very bad indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo K
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jun 2023

Plek kort baie aandag. Plek het baie potensiaal, maar is 'n bietjie verwaarloos.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nazia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Feb 2023

Location was terrible and far from the beach! Location was terrible, roads were blocked with roadworks and no one communicated this to us! We had to wait 1 hour to go to our cabin! Had to ask for the loadshedding schedule, the ceiling of the cabin had spiderwebs, bedding was not once changed in those 4 nights, communal kitchen had pool chemicals stored under a sink. Not safe for kids! It's more than 10 km away from the beach. The road is so small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Janice
Toad Tree Cabins
I am sorry to hear that the guest was disappointed with their stay, and would like to offer the following response. I sent the guest detailed directions to Toad Tree Cabins, which they chose not to use. Instead they used Google which took them to the rear entrance of our establishment - a road which is under construction. Nomsa was waiting for the guests when they arrived at 11h51- an early check-in had not been requested. When they requested an alternative, Nomsa offered them an upgrade to a cottage, but they declined and then accepted Bandit Blenny, another 3 sleeper cabin. The load shedding schedule was sent to the guest each day. On a 4 night stay the bedding is only changed on request. The chlorine is in child proof containers and kept next to the pool.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R450
R 450 R 338
per nag, vir 2 mense
Vanaf R450
R 450 R 338
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton-pad, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7e65c8f8d27fa23be6c22edade04be6b7c08b4fb0664a918d57ede788892a72433d1db6bd3911305a53a522e722b762a479?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R338 per nag, vir 2 mense 44 5 1 4 Triton Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.493495876519 32.59711014848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang