Tockie's Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 11, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R6 650 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Tockie's Cottage is in een van Franschhoek se oudste strate geleë. Franschhoek is 'n bekoorlike dorpie in die Kaapse Wynlande. Die omgewing is bekend vir sy pers berge en wingerde.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 2 leefareas. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met marmer-oppervlaktes, 'n bad en 'n aparte stort en toilet. Die hoofslaapkamer het deure wat direk na die sonnige binnehof en swembadarea lei. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Elke kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n muurverwarmer en verhitte handdoekrelings in die badkamer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n eiland toegerus. Die eetarea het 'n groot etenstafel vir 8. Daar is gemaklike banke, 'n platskerm-TV, Blue-Ray-speler en 'n kaggel in die sitkamer. Die tweede leefarea het lugversorging en skakel die westelike vleuel met die hoofslaapkamer. Dié leefarea het 2 gemaklike banke en 'n gaskaggel.
Elke leefarea lei via glasdeure na die binnehof met sy bougainvilleas, swembad, sonstoele, sitplek en draagbare braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jo Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Bergstraat 11, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Tockie's Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 11, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang