Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Toeka Lodge PRM018

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Mabalingwe Toeka Lodge PRM018
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Maritza D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza D

Dit was vrek lekker.

Baie mooi plek, netjies met 'n baie mooi uitsig.

Ingrid W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid W

Ons het lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly en die diens was goed. Die huis was gemaklik en goed ingerig. Daar was net 'n tekort aan sleutels. Een sleutel vir 4 slaapkamers en 'n sitkamerdeur, alhoewel daar aangeraai word om alle deure ten alle tye in die nag gesluit te hou. Dit was moeilik met net een sleutel.

Eben V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eben V

'n Luukse, ruim huis met 'n heerlike kuier-atmosfeer.

Die huis is baie groot en ruim en sit lekker hoog teen die berg. Elke kamer het sy eie badkamer so 4 paartjies kan heeltemal op hulle eie wees. Die kombuis het 'n groot werk oppervlakte waar enige iets voorberei kan word. Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Lizelle van Bushlodge Properties is baie vriendelik en sorteer enige probleem/navraag sommer vinnig uit. Die koedoes en vlakvarke het gereeld by ons kom kuier. Die enigste nadeel is dat die huis nie sy eie wildbesigtigings-voertuig het nie. Verder kan ek regtig oor niks kla nie.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jp M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp M

'n Heerlike naweek in die bos in 'n gerieflike groot huis.

Die huis was skoon, netjies, ruim en baie privaat. Alles wat nodig was, was daar. Dankie. Julle sien ons beslis weer!

Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3OWY4OGJmLWEyNjItNDk3Yi1hYTI3LTYzYjBkZDhlNjIyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.842008333333 28.048580555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang