Toeka Wedding and Functions Venue
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Adunda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Annaleen V - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Theo L - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Toeka Wedding and Functions Venue se terugvoer
Dankie dat jy hierdie tekortkoming met die geyser uitgewys het, ons maak dadelik werk daarvan. Soos almal in SA stoei ons tans met beurtkrag en is besig om oor te skakel na gas geysers, wat natuurlik groeipyne het.
Alhoewel ons nie n restaurant op die perseel het nie, beskik ons oor n aantal selfsorg-eenhede, maak asb seker dat jy wel volgende keer ‘n selfsorg-eenheid kies.
Ons sien uit na jou volgende besoek.
Toeka-groete
Johann B - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlik stil. Lekker gerus.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R507, Buisfontein Plaas, Klerksdorp, 2570, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang