Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toeka Wedding and Functions Venue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Adunda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Toeka Wedding and Functions Venue
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Annaleen V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaleen V

Heerlik!

Heerlik gebly! Mooi, keurige, skoon plek.

Theo L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Theo L

Goeie oornagverblyf.

Die gasgeyser sit te ver van die kamer en die water koel af voordat dit by die krane uitkom. Dit is nogal 'n probleem omrede dit baie koud word in die winter daar. Maak seker jy eet klaar voordat jy daar oornag, want daar is nie 'n restaurant nie en nie selfcatering nie en dis 30km vanaf die dorp en die pad is vol potholes. Anders 'n baie goeie oornag plek.

Toeka Wedding and Functions Venue se terugvoer

Dankie dat jy hierdie tekortkoming met die geyser uitgewys het, ons maak dadelik werk daarvan. Soos almal in SA stoei ons tans met beurtkrag en is besig om oor te skakel na gas geysers, wat natuurlik groeipyne het.

Alhoewel ons nie n restaurant op die perseel het nie, beskik ons oor n aantal selfsorg-eenhede, maak asb seker dat jy wel volgende keer ‘n selfsorg-eenheid kies.

Ons sien uit na jou volgende besoek.

Toeka-groete

Toeka Wedding and Functions Venue
Johann B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann B

Wonderlik stil. Lekker gerus.

Baie lekker, stil plek.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R507, Buisfontein Plaas, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa06b8f14860fafb6f46276480d2ac0bcf0b2db5f9dbf6ca8d38190dd666c3017df038e8ddc47434c0986add0208592fa294?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R507 Buisfontein Farm 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.717114 26.514729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang