Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Togryersvlei Wedding Venue and Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Chantal O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wat 'n wondelike plek om te bly. Wat 'n wondelike plek om te bly. Johan was so behulpsaam en vriendelik. Diens was puik. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Sal beslis weer terug gaan. Ons het baie lekker gebly en die plek is ongelooflik netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heerlike verblyf. Wat 'n heerlike ervaring! Die vriendelikheid van Amanda en Johan was besonders, en ons het dit vreeslik geniet om in kamer 3 te bly. Die afwerkings is luuks en met baie aandag ingerig, die vertrekke is ruim met alles wat mens kan nodig hê. Heerlik stil, pragtige omgewing met 'n lekker grasperk vir ons seuntjie om te speel. Absoluut waarde vir geld, ons kom kuier sommer gou weer! Johan bederf mens ook met die lekker ontbyt en snoepgoed by Karmenaadjie Padstal & Bistro, net by die venue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie sentraal geleë; verblyf is baie goed vir oornag en daagliks ander besoeke m. 4 nagte in 2 verskillende eenhede gebly. Beide met die nodige toerusting, skoon en netjies, goeie bed, linne en breekware! Hitte is 'n probleem die tyd, veral die kleiner eenheid met 'n laer dak. Braaigeriewe is te min. WiFi in kamer 3 het min/geen sein, maar wel in die kombuis area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem M
1 nag
4.2
Apr 2024

Close to venue. Clean, affordable, close to venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Uitstekende akkomodasie. Puik, luuks en ruim akkomodasie. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Veilige atmosfeer. Ons het heerlik gebly. Alles was skoon en netjies. Net twee goed wat ons gepla het, die DStv het nie gewerk nie en daar was geen kanale op die TV wat ons kon kyk nie, ook geen aanwysings oor hoe die WiFi werk nie. Die stort se water spoel nie dadelik weg nie en is verstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize M
1 nag
5.0
Jul 2023

Netjies en waarde vir geld. Pragtige plek, ruim, netjies en goed ingerig. Pragtige trouvenue, sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Die verblyf is beter as die normale. Ons is voëlkykers en Johan het vir ons die blyplek van die Ooruile, asook Swartvlerkkorhane gewys. Die restaurant in die baai was 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoleen C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Pragtige venue en oorslaapgeriewe. Baie vriendelik en gasvry. Mooiste venue vir enige funksie. Kamers uit 'n boek. Die restaurant het die heerlikste etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Togryersvlei Wedding Venue and Guest House
Dankie Nicoleen glo ek sal julle eendag weer sien, pas asb die uile op. Johan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3,5 km buite Jacobsbaai, Jacobsbaai, Weskus, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlZGY4NThlLTUwMzQtNDA2YS1hMDE2LWEzOGRkZmUyNjFkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 3.5 km outside Jacobs Bay Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -32.954213244502 17.928145459338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang