Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Togryersvlei Wedding Venue and Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3,5 km buite Jacobsbaai, Jacobsbaai, Weskus, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Togryersvlei Wedding Venue and Guest House is 'n luukse selfsorg-gastehuis wat 3,5 km buite Jacobsbaai geleë is. Dit lê tussen die uitgestrekte koringlande maar baie sentraal aan die Weskus en is 10 km van Saldanhabaai, 18 km van Langebaan en 12 km van Vredenburg af. Togryersvlei is die ideale basis vanwaar jy al die klein vissersdorpies in die omgewing kan verken.

Verblyf word aangebied in 4 selfsorg-eenhede, elkeen met ekstra lengte koningingrootte-beddens, en suite-badkamers en ten volle toegeruste kombuise.

Die venue is stylvol en minimalisties en is ideaal vir troues, jaareindfunksies of partytjies. Daar is 'n groot dansvloer, oorgenoeg parkeerplek en sitplek vir 200 gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Chantal O
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n wondelike plek om te bly. Wat 'n wondelike plek om te bly. Johan was so behulpsaam en vriendelik. Diens was puik. Sal definitief weer daar bly.
Apr 2024
Riaan N
Gesin met klein kinders
5.0
Sal beslis weer terug gaan. Ons het baie lekker gebly en die plek is ongelooflik netjies.
Des 2023
Jacques R
Gesin met tieners
5.0
Heerlike verblyf. Wat 'n heerlike ervaring! Die vriendelikheid van Amanda en Johan was besonders, en ons het dit vreeslik geniet om in kamer 3 te bly....
Sien meer
Des 2023
Charles K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende akkomodasie. Puik, luuks en ruim akkomodasie. Goeie waarde vir geld.
Aug 2023
Schalk B
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige atmosfeer. Ons het heerlik gebly. Alles was skoon en netjies. Net twee goed wat ons gepla het, die DStv het nie gewerk nie en daar was geen k...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 3,5 km buite Jacobsbaai, Jacobsbaai, Weskus, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Togryersvlei Wedding Venue and Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3,5 km buite Jacobsbaai, Jacobsbaai, Weskus, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlZGY4NThlLTUwMzQtNDA2YS1hMDE2LWEzOGRkZmUyNjFkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 3.5 km outside Jacobs Bay Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -32.954213244502 17.928145459338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang