9 gaste
4 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Grysbok Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Toit’s Kooi is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorp Buffelsbaai in die Wes-Kaap. Hierdie huis is die perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na verblyf naby die strand.
Die huis bied slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste drie slaapkamers en een badkamer is in die hoofhuis, terwyl die vierde slaapkamer en tweede badkamer in die aangrensende woonstel is. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel. WiFi is beskikbaar op 'n betaal-soos-jy-gaan-basis (gaste koop data soos nodig).
Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe, 'n buitestort om die strandsand af te spoel, en parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n motorhuis met 'n vrieskas. Hierdie eiendom is ongeveer 150 m vanaf Buffelsbaai-strand en is naby winkels, restaurante en dorpe soos Brenton-on-Sea en Knysna.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 67
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 35 Grysbok Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Toit se Kooi het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Grysbok Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang