Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toit se Kooi

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysbok-straat 35, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Toit se Kooi is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Buffelsbaai in die Wes-Kaap. Hierdie huis is die ideale opsie vir vriende en familie wat op soek is na verblyf waar hulle naby die strand kan ontspan.

Dié huis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste drie slaapkamers en 1 badkamer is in die hoofhuis, terwyl die vierde slaapkamer en tweede badkamer in die aangrensende woonstel is. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe, 'n buitestort om die strandsand af te spoel en parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n motorhuis met 'n vrieskas. Hierdie verblyf het ongeveer 150 m vanaf Buffelsbaai se strand en naby winkels, restaurante en dorpe soos Brenton-on-Sea en Knysna.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Grysbok-straat 35, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Toit se Kooi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysbok-straat 35, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1cb8490af254a27d6f6b58fd661c7014589efd14819ab660fabfd34355d409408342ec9e7be8cc600747362f86f941ca65e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 35 Grysbok Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.084978303646 22.972545253373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang