Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tokka-Tokka

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Stella R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflik en gemaklik. Pragtig en veilig. Het niks kortgekom en kan beslis aanbeveling doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin B
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Excellent. Outstanding. Everything and anything you could need. Perfect accommodation as a base to explore and enjoy the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekker rustig en ontspanne. Baie netjies en skoon. Kon lekker gebraai het ook wat vir ons heerlik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Ruim en gemaklik. Ons het baie lekker snoesig gebly en dit was alles wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana S
1 nag
5.0
Aug 2024

Gemaklik. Baie gesellig, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gemaklik en smaakvol. Heerlik gebly. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie vriendelik ontvang. Die plekkie is baie netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang. Die plekkie is baie netjies en skoon. Perfek om te oornag oppad Kaap toe van Gauteng af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iwan P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Good value for money. Friendly service, good value for money, centrally located, definitely a good stop-over destination for a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Fantasties. Skoon en vinnig om te vind.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cecilia T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Heerlike kuier en verblyf soos in bostaande kommentaar. Baie lekker gebly. Baie aangename en stil omgewing. Die woonstel is goed ingerig en die sekuriteit is verblywend. Die eienaar het ons super welkom laat voel. Ek kan regtig die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 48, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e4619f1b6931fd6e1402c62b86882842f1ac0493e65a29b818c3ef57c00874a62b108bf844284969820095c73be7a4d70a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 4 mense 64 5 1 5 48 Buitekant Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.606682654181 22.200597288937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang