Tokka-Tokka
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lizaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Gary K - Sep 2024
Algehele gradering
Ruim en gemaklik.
Jana S - Aug 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Belinda V - Jul 2024
Algehele gradering
Gemaklik en smaakvol.
Jennette V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Die plekkie is baie netjies en skoon.
Iwan P - Apr 2024
Algehele gradering
Good value for money.
Luzane W - Jan 2024
Algehele gradering
Chilled.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Andre V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goeie verblyf wanneer jy 'n skoon rusplek soek.
Mirell C - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, fasiliteite was skoon, netjies & veilig!
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Wilmien B - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Jacqui D - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Letitia R - Sep 2023
Algehele gradering
Quiet, relaxing and enjoyed our stay.
Charlie N - Aug 2023
Algehele gradering
Die mense is baie baie gasvry.
Rosé J - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Charlene V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker. Veilig. Gesellig.
Carl G - Apr 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir oornagverblyf.
Hulda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Gerieflik ingerig.
Melani S - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Ons was vriendelik ontvang en die mense is baie aangenaam.
Marlene C - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles in plek gewees. Vriendelik ontvang soos ou vriende.
Lee-ann J - Feb 2023
Algehele gradering
Sweet and neat.
Nolan E - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim en alles wat nodig is.
Tokka-Tokka se terugvoer
Baie dankie. Kom maar weer.
Jurgen H - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het net n slaapplek gesoek en Tokka Tokka was perfek gewees.
Tokka-Tokka se terugvoer
Baie dankie groot plesier kom maar weer.
Chanel L - Mei 2023
Algehele gradering
Delightful and rejuvenating.
David K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam. Die eienaars is baie vriendelik en is baie hulpvaardig.
Chevaan P - Sep 2023
Algehele gradering
Comfortable and convinient lock up and go.
Leon D - Sep 2023
Algehele gradering
Mense het uit hulle pad gegaan om ons te help toe ons motor onklaar geword het.
Tokka-Tokka se terugvoer
Plesier kom maar weer
Debre S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Jolandi F - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing.
Tokka-Tokka se terugvoer
Groot plesier kom maar weer
Monica H - Feb 2023
Algehele gradering
The stay was very nice. Flatlet has everything that you need. Lizaan and Gerrie are very friendly.
Irene V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker, bilikke prys vir net oornag en aanskuif na 'n voëlbestemming.
Janine S - Jun 2023
Algehele gradering
Value for money.
Tokka-Tokka se terugvoer
More wat is die probleem met pluming kan julle ny kontak asb 0833905646
Neville W - Des 2023
Algehele gradering
Waited endlessly for them to answer the doorbell. Phoned twice, had a response.
Tokka-Tokka se terugvoer
Ons het uit ons pad uit gegaan, die plek was baie netjies en skoon. Ek weet nie waar die foute was nie.
Alta L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Eumaine A - Okt 2022
Algehele gradering
We were happy.
Sunel V - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en mooi.
Tokka-Tokka se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Jannie S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gasvry.
Maura R - Jul 2022
Algehele gradering
Great value for money.
Tokka-Tokka se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Sonia S - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik, skoon en stil en heerlik gereeën.
Jacklyn L - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was aangenaam en lekker om gebruik te maak van u plek. Ek sal definitief weer 'n toekomstige bespreking maak.
Elsje V - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het absoluut heerlik gebly! Dis baie sentraal geleë en die eienaar was baie gasvry.
Tokka-Tokka se terugvoer
Baie dankie, kom maar weer.
Adele V - Jan 2022
Algehele gradering
Het ons verblyf by Tokka-Tokka baie geniet.
Charmaine J - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful and safe.
Tokka-Tokka se terugvoer
Baie dankie kom maar weer.
Clint H - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was die ideaal plek aangesien ons binne 2 minute se ry van die lughawe waar die lugskou gehou was.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Colin R - Aug 2022
Algehele gradering
Not properly dog-friendly, but otherwise OK.
Tokka-Tokka se terugvoer
Hallo, sorry for bed, that is the first complaint of the bed, other guest enjoy the bed very much.
The place is pet friendly with its own courtyard and you must tell me if you book you have a dog. Sorry but we try our best for the dog.
Helena V - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, maar koud.
Lees meerTokka-Tokka se terugvoer
Goeiemore, ons antwoord graag op u terugvoering.
Eerstens wil ek se ons is baie jammer dat u kind so koud gekry het. Die mense wat die res van die week geslaap het, het baie lekker gebly en was dood tevrede. Ons sorg dat daar twee komberse per bed is wat ek dink genoeg is. Daar is ook 'n vuurmaak plek in die vertrek wat kan dien as 'n kaggel vir ekstra hitte, en dan se ons altyd vir ons gaste as hulle enige iets nodig het kontak ons, want ons bly op die perseel. Dus is ons net 'n oproep ver.
Ons sal nou 3 komberse per persoon in sit, jammer daaroor.
Dankie, Gerrie.
Ralph S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Craig S - Nov 2022
Algehele gradering
Enjoyable stay.
Duane F - Jul 2022
Algehele gradering
Hosts very friendly and helpful.
Mariette B - Nov 2021
Algehele gradering
Netjiese en gemaklike verblyf.
Tokka-Tokka se terugvoer
baie dankie kom gerus weer
Roelf N - Nov 2021
Algehele gradering
Plesier
Hershall D - Sep 2021
Algehele gradering
I loved every bit of it! Value for money.
Charmaine P - Mrt 2021
Algehele gradering
Was gerieflik en skoon.
Elrine V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Tokka-Tokka se terugvoer
Ons is jammer om dit te hoor, wil net regstelling maak, dus die bure wat tot laat aand musiek gemaak het. Ek het dit ook gehoor mar kon ongelukkig niks daar aandoen nie.
In die voorvertrek is n brasinkaggel wat op gesteek kan word. Dit was ongelukkig n koue naweek in lente tyd, het verwarmer al gebere want die week voor daai naweek was dit oor die 30 grade en die eenheid is an die agterkant van eienaar se woning en. Staan los van woning gaste, geniet dit altyd baie by ons groete.
Nico V - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 48, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang