Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tokka-Tokka

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Ruvé W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker geslaap en gebly. Elke sent werd. Behulpsame en gasvrye gasvrou. Die eenheid is pragtig en goed ingerig. Sal weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie netjies, uitstekende gasheer, veilig, rustig en baie netjies. Uitstaande verblyf tyd by Tokka-Tokka, baie dankie, 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjies, skoon en bied verbasend baie. Oulike plekkie, selfs met 'n eie privaat buite braai area. Baie netjies en goeie waarde vir geld. Water is warm, maar die gas geyser was bietjie van 'n uitdaging. Sal werklik vir Tokka-Tokka aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag
4.0
Jan 2025

Pretty but lacked maintenance. A few maintenance issues but otherwise okay. We slept well and the place is pretty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel M
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2025

As an overnight stay, it was convenient. Owner or host not present at all. Gas geyser shower poor. Only one fork. Ceiling fan and lights are switched together and can't function individually. Only 3 chairs - advertised for 4 people. No plug for the hot plate stove in the kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Lizaan
Tokka-Tokka
Ek reageer graag. Daar is 4 stoele, 3 staan by die eetafel, en 1 stoel staan by die spieëlkas. So dit is 4 daar. By die mikro-golf is 'n multi-plak waar die mikro-golf, ketel en stoof in plek sit. Sit hom net op die wasbak sodat daar meer plek is op die werkvlak. Daar is 7 vurke, 3 in die laai, en 'n houer waar daar 4 messes, 4 vurke, en 4 lepels hang. Daar is 'n bedlampie in die kamer, so die switch is net vir die dakwaaier. Daar is 'n aircon in die kamer, so jy hoef nie die waaier te gebruik nie. Soms gebruik van 'n self-inboekstelsel, en die water is lekker warm. Moet net weet hoe om hom te stel. Sal hom eersdaag met 'n elektriese geyser vervang. Hoop al u stellings is beantwoord. Verskoon die ongerief.

Stella R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflik en gemaklik. Pragtig en veilig. Het niks kortgekom en kan beslis aanbeveling doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin B
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Excellent. Outstanding. Everything and anything you could need. Perfect accommodation as a base to explore and enjoy the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekker rustig en ontspanne. Baie netjies en skoon. Kon lekker gebraai het ook wat vir ons heerlik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Ruim en gemaklik. Ons het baie lekker snoesig gebly en dit was alles wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 48, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e4619f1b6931fd6e1402c62b86882842f1ac0493e65a29b818c3ef57c00874a62b108bf844284969820095c73be7a4d70a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 76 5 1 5 48 Buitekant Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.606682654181 22.200597288937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang