Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tokka-Tokka

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 48, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Tokka-Tokka is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 4 mense in Oudtshoorn.

Hierdie eenheid het ’n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer, ’n badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n enkelbed. Daar is ’n enkelslaapbank in die leefarea. Die privaat badkamer het ’n stort en aparte toilet.

Die oopplan-kombuis is met ’n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word.

Oudtshoorn bied ’n verskeidenheid doendinge soos stap- en voetslaanroetes, bergfietsry en 4x4-roetes. Gaste kan ook ’n wye verskeidenheid doendinge soos die Kangogrotte, die volstruisplaas, Cango Wildlife Ranch en die CP Nel- of CJ Langenhoven-museum besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Cobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en bied verbasend baie. Oulike plekkie, selfs met 'n eie privaat buite braai area. Baie netjies en goeie waarde vir geld. Water is warm...
Sien meer
Nov 2024
Stella R
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en gemaklik. Pragtig en veilig. Het niks kortgekom en kan beslis aanbeveling doen.
Okt 2024
Kevin B
5.0
Excellent. Outstanding. Everything and anything you could need. Perfect accommodation as a base to explore and enjoy the area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Marita H
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker rustig en ontspanne. Baie netjies en skoon. Kon lekker gebraai het ook wat vir ons heerlik was.
Sep 2024
Gary K
Besigheidsreis
5.0
Ruim en gemaklik. Ons het baie lekker snoesig gebly en dit was alles wat ons verwag het.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Buitekantstraat 48, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tokka-Tokka het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 48, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e4619f1b6931fd6e1402c62b86882842f1ac0493e65a29b818c3ef57c00874a62b108bf844284969820095c73be7a4d70a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 4 mense 65 5 1 5 48 Buitekant Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.606682654181 22.200597288937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang