Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tokka-Tokka

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 48, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Tokka-Tokka is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 4 mense in Oudtshoorn.

Hierdie eenheid het ’n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer, ’n badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n enkelbed. Daar is ’n enkelslaapbank in die leefarea. Die privaat badkamer het ’n stort en aparte toilet.

Die oopplan-kombuis is met ’n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word.

Gaste het toegang tot ’n swembad.

Oudtshoorn bied ’n verskeidenheid doendinge soos stap- en voetslaanroetes, bergfietsry en 4x4-roetes. Gaste kan ook ’n wye verskeidenheid doendinge soos die Kangogrotte, die volstruisplaas, Cango Wildlife Ranch en die CP Nel- of CJ Langenhoven-museum besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jana S
5.0
Gemaklik. Baie gesellig, dankie.
Aug 2024
Belinda V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en smaakvol. Heerlik gebly. Goeie diens.
Jul 2024
Jennette V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik ontvang. Die plekkie is baie netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang. Die plekkie is baie netjies en skoon. Perfek om te oornag oppa...
Sien meer
Apr 2024
Iwan P
Gesin met tieners
5.0
Good value for money. Friendly service, good value for money, centrally located, definitely a good stop-over destination for a family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Wilmien B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld! Ons het baie lekker gekuier. Tokka-Tokka is gelee in 'n veilige area, maar tog naby genoeg aan die middedorp. Ons het alles gehad wat...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Buitekantstraat 48, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tokka-Tokka het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 48, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e4619f1b6931fd6e1402c62b86882842f1ac0493e65a29b818c3ef57c00874a62b108bf844284969820095c73be7a4d70a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 4 mense 55 5 1 5 48 Buitekant Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.606682654181 22.200597288937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang