Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TokTokkie

Selfsorg
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 25 Sep 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benguella-straat 44, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 403 R1 602 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

TokTokkie is 'n ruim selfsorgvakansiehuis op die Langebaan Country Estate in Langebaan. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Weskus aangesien hierdie huis net 'n entjie van die strand af is.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Albei badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het hierdie huis 'n binnenshuise vermaakruimte met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om gehaltetyd saam te geniet. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Benguella-straat 44, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 403
R2 403 R1 602
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 403
R2 403 R1 602
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benguella-straat 44, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38b5f9241c189003bebb1e082bff514b9d7424c3f7d323b39afb57c171c327daa3fe1ac4fd5a485f0fa0e571f18817f14d30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 403 nouVanaf R1 602 per nag (plek vir 6) 44 Benguella Street Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0838011 18.0401727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang