Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toll Inn Guest Farm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Robin S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig en interessante omgewing. Ons sal weer soentoe gaan, baie lekker omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Net die plek vir 'n lekker wegbreek. Baie gawe mense gaan uithul pad om jou welkom en gemaklik te laat voel en dis absoluut pragtig daar. Dankie Charmaine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart-marie P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Net die regte plek om te rus en te herlaai voor jy verder ry! Heerlik! Lekker warm geslaap, so mooi daar! Charmaine doen soveel moeite om almal tuis te laat voel. Ons klomp susters slaap nie op 'n ander plek oppad Oos-Kaap toe nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Baie mooi omgewing by rivier onder ou Tolbrug. Toll Inn Guest Farm is reg langs die R58 buite Aliwal-Noord (Maletswai) geleë. Die ingang na die selfsorgeenhede is oor die ou Tolwagbrug wat oor die Kraairivier loop. Die omgewing is pragtig met die rivier, die ou sandsteenbrug daaroor en baie bome. Die feit dat die verblyf reg langs die hoofweg is, het nie in die aand gepla nie, omdat die verkeer dan baie minder is. Die eenhede het slaapplek en 'n kombuis op grondvlak en nog slaapplek met die badkamer bo in die soldervertrek. Dit sal dus nie geskik wees vir iemand wat sukkel om trappe te klim nie. Met ons aankoms was daar niemand by ontvangs nie en die telefoon het net bly lui. Eers nadat ons die eienaar se selnommer in die hande kon kry, het sy iemand gestuur om vir ons die sleutel te oorhandig. Die eenheid (3) waarin ons was, het 'n paar probleme gehad. Die stort is baie beknop en die stortvloer gevlek, die stortkop lek en moet met 'n klep toegedraai word na gebruik omdat dit andersins bly lek en die stortkop kan ook nie verstel word nie, wat veroorsaak dat korter mense van kop tot tone nat word. Die WiFi is uiters swak en het maar gesukkel. Die groot, helder advertensiebord voor die kamers het in die aand vreeslik baie insekte gelok sodat 'n mens nie buite kon sit of die deur oopmaak nie. Die beddens was goed en ons het lekker geslaap. Daar is 'n lekker groot grasperk voor die huis waar ons hond kon gaan rondsnuffel. Charmaine was vriendelik en het kom kennis maak nadat sy van die werk af gekom het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeandri L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Historiese omgewing. Spesiaal! Baie goeie diens en bederf met heerlike bottel rooiwyn. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Gemaklik. Bekostigbaar. Was die perfekte halfpad oorslaapplek. Met 'n mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantastiese plek om jou batterye te recharge and 'n juweel van 'n plek. Dankie, ker. Heerlike blyplek net buite Aliwal North.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmain
Toll Inn Guest Farm
Baie dankie, Japie. Ek waardeer dit baie. Kom asb. weer.

Ron E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Relaxing place and practically a national monument. Very peaceful and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michael S
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mrt 2024

Lekker. Unpretentious and welcoming, and I really enjoyed the walk along the river. It would have been perfect if it was a bit further away from the road as the traffic noise did mar the peace and quiet. The steak dinner was delicious, and the hostess is warm and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Lady Grey-pad, 10 km buite Aliwal-Noord, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d8HgSwK5URJxhB9pndAjSLWlHHMF9kyZu4TvkkWP8KZPMq87n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 R58, Lady Grey Road 10 km's out of Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.736450685323 26.783169718583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang