Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toll Inn Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 77 resensies vir Toll Inn Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jeandri L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandri L

Historiese omgewing. Spesiaal!

Baie goeie diens en bederf met heerlike bottel rooiwyn. Dankie.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jaco E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E

Gemaklik. Bekostigbaar.

Was die perfekte halfpad oorslaapplek. Met 'n mooi omgewing.

Japie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie B

Fantastiese plek om jou batterye te recharge and 'n juweel van 'n plek. Dankie, ker.

Heerlike blyplek net buite Aliwal North.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, Japie. Ek waardeer dit baie. Kom asb. weer.

Toll Inn Guest Farm
Ron E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ron E

Relaxing place and practically a national monument.

Very peaceful and comfortable.

Michael S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S

Nice.

Unpretentious and welcoming, and I really enjoyed the walk along the river. It would have been perfect if it was a bit further away from the road as the traffic noise did mar the peace and quiet. The steak dinner was delicious, and the hostess is warm and welcoming.

Cliff W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cliff W

Baie rustig, netjies en gemaklik.

Baie mooi, rustige plek met alles wat nodig is vir die oornag reisiger.

Sandra G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sandra G

Left at 4am as unable to sleep.

No WiFi, satellite package poor, fans do not work unless lights are on, no pool although advertised as such, bar on premises closed, animals not accessible, mattresses need replacing, road very busy at night so difficult to sleep with passing cars. Not possible to swim in dam or river as advertised. Network for cellphone had no coverage for own data, not for the WiFi offered.

Laetitia K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia K

Fantasties.

Ons bly altyd baie lekker by Toll Inn Guest Farm. Ook lekker goed om te doen met die kinders.

Linda B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

A relaxing and comfortable overnight stop.

The hosts were very welcoming, and the dinner was lovely.

Rene G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene G

Vriendelike ontvangs en baie tuis gevoel.

Baie vriendelike mense en sal beslis weer daar oorbly.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Reney, julle is altyd welkom.
Vriendelike Groete
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Mila N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mila N

Beautiful place, clean, peaceful.

We enjoyed seeing the animals on the farm, also there is a beautiful walk along the river, a nice way to stretch our legs after a long drive. It was cold but the comfy beds have electric blankets so it was very pleasant.

Frank N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank N

Perfect location.

The Toll Inn is a perfect stop-over in the Eastern Cape Highlands. Picturesque area and a lovely converted old building in a nice setting. Our host was very friendly and helpful. The unit was a little spartan on the kitchen side and a couple of areas needed a lick of paint, but we're assured that this is getting attention. Can't beat the price though!

Petronel F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronel F

Ons het baie lekker by Toll Inn gebly.

Die geskiedenis van die ou brug en gebou het my betower en die stappie na die rivier was ook vir die kinders lekker. Die kinders kon op die groot grasperk baljaar en het die diere wat op die werf is, geniet.

Gina H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina H

Great hospitality and walk.

Great service under the circumstances. Love having the animals around too.

Louis B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Baie goeie tyd gehad. Baie goeie ligging.

Baie lekker tyd gehad. Baie dankie.

Kippie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kippie B

Gerieflik en veilig.

Sauerbrug 'n verrassing.

Nicole M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M

Lekker rusplek naby die roete tussen Gauteng en Oos-Kaap.

Mooi gerestoureerde, groot kamer en 'n baie groot badkamer. Dalk 'n bietjie raserig naby die pad, maar die mure is darem dikkerig. Ons het 'n bietjie gesukkel om in te klok, want niemand was by ontvangs of het die telefoon geantwoord nie. Die aandete was lekker met 'n groot 'steak' en 'n vars slaai. Die foto's wys nie die kamer nie, maar daar was 'n yskas, ketel en 'n mikrogolf. Die wandelpad langs die rivier is pragtig!

Ivan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan V

Great overnight stop.

Great halfway stop to the Cape.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Thank you so much please. Come again we will do our best to comply with all your needs and your expectations, where we can.

Kind Regards,
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Pieter P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P

Oulike plek om te oornag.

Ons het een aand by die Toll Inn oornag op reis van die berge na die Wes-Kaap. Sjarmante plekkie en presies wat ons nodig gehad het.

Liza B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liza B

Gasvrou was baie vriendelik. Die historiese brug was pragtig. Ons was daar in die winter en die elektriese kombers was 'n bonus.

Heerlike plek om te oornag.

LS - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
LS

Sou nie daar bly as ek nie moes nie.

Was daar 2 maal, een aand op pad na Oos-Londen en op pad terug huistoe. Die eerste aand het die eienaar nie eens geweet ons het bespreek nie. Met die terugkom was dit laat die aand. Hul het gehelp dat ons parkeer met ons groot sleepwaens, maar toe dit tyd word om te gaan stort, het die stort se warmkraan nie gewerk nie. Ons het probeer bel, maar niemand het geantwoord nie. Met 'n vorige verblyf in 2021 was daar vir dae nie warm water nie a.g.v 'n geiser wat nie gewerk het nie. Dit is wel 'n mooi omgewing en die brug en pad langs die rivier is mooi, maar die geriewe in die huisies, veral stall 3 waar troeteldiere toegelaat word, kan beter wees vir die prys wat betaal word.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Goeiedag, ons is jammer om u griewe te hoor.
Ons vind dit snaaks dat u weer terug gekom het na dieselfde plek waarmee u nie gelukkig was nie, ten spyte vergeet u dat daar loadshedding is asook dat dit n plaas is en die pompe met krag werk. Eerstens, tydens loadshedding is die drukking stadig en vat dit dus langer vir die warm water om uit die kraan te loop. Tweedens, die kamer waarin u geslaap het is die enigste eenheid wat n badkamer bo het, so die drukking sal wel laer wees tydens loadshedding as die ander eenhede wat onder badkamers het.
Rakende die saak van die oproepe, u het ingeboek tydens loadshedding en in daardie tyd is daar geen syne nie en werk die interkom stelsel ook nie. U was welkom om by die kantoor te kom raporteer sodat ons u na n ander eenheid toe kon skuif.

Groete,
Charmain Kretsenger

Toll Inn Guest Farm
Hilda R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda R

Baie gesellig.

Voel soos huis weg van die huis af.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Kippie vir julle ondersteuning. Ek sien uit om julle weer hier te he.
Vriendelike Groete
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Tone M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tone M

Netjies en gerieflik.

Lekker oornagplek vir ons gewees op pad terug van Oos-London. Die lekker stap roete lanks die rivier, is 'n bonus.

Siggi P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Siggi P

Pragtige ou geboue, perseel baie netjies, baie vriendelike diens en goeie beddens.

Historiese hotel en perdestalle wat omskep is in akkommodasie is baie goed gedoen. Die heerlike koeltebome in die tuin en werf skep 'n wonderlike rustige atmosfeer.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Thank you for the most awesome guest. We appreciate your review. Hope to see you again, to become a VIP Guest at Toll Inn.
Keep safe and have a very blessed 2022 Christmas and Happy New Year 2023. God bless you.
Kind Regard,
Charmain Kretsenger

Toll Inn Guest Farm
Chris O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris O

Uiters gasvrye ontvangs (heel middag gekuier)!

Só goed om 'n geskiedkundige plekkie te kon beleef! Besondere geskiedenis. Ons sandsteenhuisie was die geskiedkundige tolhuis vir die sandsteenbrug oor die Katrivier van die 19de eeu.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Good day, Chris thank you so much, please hope to see again in furure, you welcome to say what you think I can improve with please, its just going to help me giving the best to my Guests.
Keep well God Bless.
Kind Regards
Carmain

Toll Inn Guest Farm
Hein S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein S

Lekker gebly daar.

WiFi het nie gewerk nie.

Wilna H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna H

Net wat ons nodig gehad het op ons reis.

Sou graag langer wou bly om meer van die geskiedenis te sien.

Zelda S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Lieflike landelike verblyf, met die mooiste geboue, bome en vriendelike gasvrou.

Christine het ons opgradeer sonder verdere koste na 'n groter selfsorgeenheid. Ons het n lieflike eenheid gehad. Dis 'n pragtige plaas. Kombuis het net basiese items nl. eetgerei en potte en pan. (neem jou eie oopmaker, broodbord/bakke, skerp mes ens). Verwarmers in elke kamer en elektriese komberse op elke bed, lieflike beddens en beddegoed, asook ekstra kombers. Ons snoesig geslaap ten spyte van snerpende koue! Mooiste brug en wandelpaaie tussen bome, wens ons het meer tyd gehad. Uiters netjies en skoon met 'n tikkie nostalgie. Reuse bonus braaihout en braaier waar ons heerlik gekuier het. Plaasdiere was n lekkerte!

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Zelda, ek waardeer u resensie, jammer vir die ekstras wat te kort was ek sal weer voorsiening maak vir dit, net jammer sekere gaste pak maar in, en my nuwe span wat nou in opleiding was het nie aan my rapporteer rakende vervangings nie, nogmaals baie dankie dat jy dit onder my aandag gebring het, alle gaste hoef regtig nie al daai saam te bring nie, ek maak dadelik werk daarvan.
Vriendelike groete.
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Paul T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul T

Great host, unfortunate weather circumstances.

Unfortunately there was no hot water and the bathroom flooded - but this is perhaps more associated with the weather conditions. I will stay here again to give it a second chance.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Thank you sir for your review, I'll try my best to redo the pipe system, of the farm, much appreciated, wish all my guests can be so understanding.
Keep well hope to see you again.
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Fredolien D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredolien D

Ons het net een aand oornag, maar dit het aan al ons verwagtinge voldoen!

Ons het slegs oornag, maar het gewens ons het meer tyd gehad om die omgewing te verken. Baie dankie vir die ekstra moeite met ekstra verwarmer ens. Ons het dit baie waardeer!

Cornelia D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia D

Baie lekker.

Speelplek vir kinders.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Baie dankie ons gaan nog beter probeer doen hopelik na die Covid19.
U is altyd welkom.
God bless,
Charmain.

Toll Inn Guest Farm
Katinka J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katinka J

Rustig met die mooiste uitsig.

Dis 'n vreelike mooi omgewing.

Melanie M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Perfect 1 night stopover with added SA history

Very friendly, clean, farm environment with everything you need for a comfortable stopover. The bar was closed because of covid restrictions but looked very quaint. Would definitely stay there again.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Thank you, Melanie, just trying to do the best we can in this difficult time, please come again. I'll put you on my number one guest list.
Kind regards,
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Lindy V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V

Friendly and warm stay.

We were very welcomed at Toll Inn. Our room was spacious and beautifully warm with heater on and electric blankets waiting. Kids loved the farm animals and I am sure a walk had we had time would've been a treat. Looks like a lovely entertainment venue for weddings, birthdays etc.

Ruan F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan F

Goeie diens, netjiese verblyf.

Sal dit enige tyd aanbeveel. Uitstekende waarde vir geld. Dankie vir goeie diens.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Thank you very much, hope to see you and your family soon again.

Kind Regards,
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Oldrich V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Oldrich V

Een aand oornag. Goei diens en pragtige fasiliteit. Linne skoon en netjies.

Pragtig en netjies daar.

Llewellyn J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn J

Dis gerieflik en naby genoeg aan die dorp.

Alles was goed, maar daar was kommentaar oor die uitgeleefde matrasse in kamer 2 en basiese goed soos spieëls vir die dames. Andersins het ons heerlik gebly, dankie.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Thank you very much, for the review will look into it as soon as possible.

Regards,
Keep safe
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Jj C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jj C

Lekker rustige en gesellige verblyf.

Die was ook net vir ons eers 'n plekkie om te oornag na die lang ry van Oos-London af. Ons kamers was baie netjies en gemaklik vir die aand se verblyf, al was dit 'n lekker koel aand buite gewees. Het al die nodige vir ons gehad om ons kos in voor te berei en koeldrank koud te hou. Gemaklike beddens. Dis 'n pragtige plek, sal nie 2 keer dink om weer hier oor te bly as in die area is nie. Nie slegte waarde vir geld nie. Baie vriendelike eienaar.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Thank you for the review, just trying to do my best for my guests, if they happy I am happy as well.

You welcome to visit anytime and get yourself a surprise loyalty price.

Keep safe.
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Peet L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet L

Gemaklik en rustig.

Netjiese, skoon kamers.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Thank you verry much.
Please come again, guest like you always get a welcome at TollInn.
Keep safe
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Cassie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cassie P

Vriendelik en netjies.

Netjiese verblyf. Die een matras was egter onslaapbaar en badkamer baie beknop. Nogsteeds was dit waarde vir geld.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Thank you, God bless.

Toll Inn Guest Farm
Ria S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S

Basiese verblyf teen baie billike tarief.

Die tarief vir ons gesin van sewe was baie billik. Dit maak mens ongemaklik om te kla oor klein dingetjies. Die kombuis was maar basies en ek het gesukkel om kos te maak, daar was byvoorbeeld nie 'n opskeplepel nie. Die badkamer kon bietjie skoner gewees het met ons aankoms. Die bestuur was baie hulpvaardig t.o.v. spesiale versoeke. Waarde vir geld.

Sanet V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet V

Verfrissend.

Baie rustig, maar kort waaiers in kamers wat werk.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Jullle kan met graagte ons vra om daarna te kyk en julle te help om dit aan te sit. Baie dankie.

Vriendelike groete,
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Thomas M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thomas M

Rustige stop-over.

Toll Inn is 'n mooi plekkie met 'n gevoel van geskiedenis. Die fasiliteite het 'n bietjie TLC nodig, maar die eienaars se hulpvaardigheid en vriendelikheid maak op daarvoor.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Thank you, Thomas, much-appreciating review, it always helps when guest helps us to improve, and do better every time, thank you again, happy Easter.
Kind Regards
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Jacobus W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jacobus W

Beslis nie waarde vir geld nie.

Toll Inn kort beslis TLC. Hy is naby die die hoofpad geleë en die voertuie het die hele nag op die pad beweeg. In vergelyking met die ander akkommodasie wat ons beset het met ons kort Kaap toer, skiet hy ver tekort veral ten opsigte wat jy kry vir wat jy betaal.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir u review, baie dankie.
Ek is jammer jul verwagtinge was nie voldoen. Mag ek dit onder u aandag bring dat dit n plaas is en nie n vyfster hotel, die plek is meer as n 100 jaar oud, en beslis nie vir mense wat nie van oud en geskiedenis hou nie.

Toll Inn Guest Farm
Natalie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natalie B

Comfortable stopover.

Great hospitality helping us to make a plan when we needed a salad. Few areas that need attention: No air conditioning in room 6. Very hot room. No WiFi and cell signal is very weak to non existent. Fans in our room were noisy and only work if light is on.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

My sincere apologies for that. I was wondering, sorry for that we did not check everything clearly, I just came out of the hospital and could not check up everything I am so sorry. I have to disagree with the remark of no aircon in room six. It is, unfortunately, the only room with aircon. Thank you for your stay, have a blessed new year.
Regards,
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Anke B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anke B

Goeie oornagplek.

Heerlike oornag-bestemming; die eenhede is lekker ruim en het oorgenoeg plek. Die omgewing is pragtige met die naby geleë rivier. Die enigste kritiek is dat die kombuisie net nie goed toegerus om met gemak kos voor te berei nie. Andersins was dit lieflik.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Ek is baie jamme om dit te hoor volgende keer sal ek u n groter kamer moet gee met meer spasie in die kombuis, weer eens jammer vir dit.
Geseend is U nuwe jaar vir 2021.

Groete
Charmain

Toll Inn Guest Farm
William N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
William N

Overnight stopover.

Nice owner and rooms, but too overpriced for the location and room size. Also very close to a main road, so exposed to traffic noise. The price for the location and a small unit with 5 beds squeezed in is not good value for money in my opinion.

Carl F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl F

Dit was net wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die pad, was puik.

Dit is een van die mooiste plekkies, het regtig baie lekker gebly, ons sou graag nog 'n aand wou oorslaap, maar moes verder ry. Sal dit enige tyd aanbeveel. En die ontbyt was verby lekker en waarde vir geld.

Linda R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R

Heerlik, rustig.

Definitief hoogs aan te beveel. Was heerlik rustig.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Herculaas V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Herculaas V

Baie duur vir baie basiese geriewe.

Eenheid is baie netjies, maar baie eenvoudig. Geen braaigeriewe en dakwaaiers werk slegs as die ligte aan is. Slegs oornagfasiliteit. Geen ander aktiwiteite beskikbaar.

Gillian W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Gillian W

Not satisfied.

Not a pleasant experience and for the amount we paid not satisfied.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie tevrede nie.

Nie 'n aangename ervaring vir die bedrag wat ons betaal het nie, nie tevrede nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

If you did not have a pleasant experience, please give us some details so we can better your service in whatever way possible, thank you for your reply.

Toll Inn Guest Farm
Keith B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith B

Tranquility.

I just had to bring my family to Toll Inn. The place brings many memories and the hospitality of both Johan and Charmaine is excellent

Scharia H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scharia H

Baie lekker.

Baie netjies, mooi en lekker gebly.

Juanita L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L

Lovely little Inn with all that is needed for a visit to Aliwal North.

New owners have many plans in changes and am wishing them all the success, all in all was an amazing place to stay back into the past crossing over the bridge built in 1880 a blast from the past. Area is peaceful with all that you need to take a stop on the way back to Pretoria.

Jana L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jana L

Heerlik en rustig.

Die gastehuis se ligging is perfek vir iemand wat uit die gewoel wil kom. Die pragtige natuurskoon, groot bome en die rivier naby jou is asemrowend. Die boustyl laat jou teruggaan in tyd en is bekoorlik. Baie rustig. Heerlik gebly.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Baie dankie kom asseblif weer hopenlik kan u die ou tollenaar een aand ontmoet van TollInn Herberg.

Groete
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Andrea P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P

Rustige omgewing.

Ons was op pad Kaap toe met 3 motorfietse en het 'n goeie ontvangs, warm stort en lekker bed waardeer.

Philip M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Absolutely beautiful location.

What a wonderful place, we wish we had booked a longer stay to explore the surrounds more. The accommodation is charming, well appointed and very comfortable.

Jaco B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B

Rustig en natuurskoon.

Baie netjies met pragtige natuur en wonderlike diens.

Derek M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derek M

Ons is baie vriendelik ontvang en het 'n lekker aand hier spandeer op pad terug Kaap toe.

Toll Inn Guest Farm was 'n baie lekker oornagstop na 'n lang dag op die pad. Sal beslis weer oorbly en langer wil bly om die mooi omgewing te verken.

Hanlie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie S

Mooi historiese oornagplek.

Ons het lekker oorgebly by Toll Inn. Die skottelgoedseep was wel klaar en die DStv was buitewerking.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Ek vra verskoning, baie dankie vir u eerlikheid ek waardeer dit.

Groete
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Leonie M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie M

Pragtig. Hartlike gasvrou.

Baie oulik met uitstekende potensiaal. Netjies. ‘n Juweel in wording.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Baie dankie ons waardeer u eerlikheid opreg, u is enige tyd baie welkom hier.

Toll Inn Guest Farm
Pieter O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Baie stil omgewing met netjiese plek en omgewing.

Toll Inn Guest Farm is geleë in 'n baie mooi en stil omgewing. Aanbeveelbaar vir iemand wat wil uitkom uit die dorp / stad uit.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Theo D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D

Gerieflike en gemaklike oornag net buite Aliwal-Noord.

Toll Inn Guest Farm is in 'n pragtige omgewing net buite Aliwal-Noord en 'n goeie keuse vir oornag op pad na toeristebestemmings in die Oos-Kaap. Akkommodasie is gerieflik en is goed toegerus, selfs vir 'n koue nag. Personeel is vriendelik en laat gaste welkom en tuis voel.

René K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René K

Ons het heerlik gebly en sal beslis weer wil teruggaan!

Lieflike ou plaas, wonderlike atmosfeer, vriendelike en behulpsame ontvangs, heerlike ontbyt!

James T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James T

Lovely place with Charmaine, the lady in charge, being extremely helpful and friendly!

Great stay. Would definitely recommend to a friend!

Eddie F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie F

Ons het lekker gebly op 'n plek met baie karakter.

Ons het die karakter van die plek baie geniet - die "stalle" waarin ons gebly het en die pragtige Sauerbrug. Dit was gemaklik, netjies en skoon.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, hoop ons kan nog beter doen in die toekoms, was 'n plesier om julle hier te hê. Baie dankie.

Toll Inn Guest Farm
Landi D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Landi D

A disappointing experience.

Room was adequate. Bar, breakfast and dinner service inept.

Toll Inn Guest Farm se terugvoer

Thank you for your feedback. We note your concerns and will address your comments internally. We look forward to show you our improvements on your next visit.

Toll Inn Guest Farm
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lourens P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens P

Die verblyf was gemaklik, gasvry en skoon.

Die verblyf by Toll Inn het gedien as oornag verblyf op ons reis. Die gasvrou was vriendelik, die eenheid was skoon en aangenaam vir ons. Daar is 'n wandelroete om te stap, waarop die werfhond jou vergesel. Ek sal weer daar omgaan indien ek in die kontrei is.

Michael E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael E

Waarde vir geld.

Lekker verblyf, maar die geraas van die pad kan steurend wees.

Deon D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D

Die verblyf was ongelooflik lekker.

Toll Inn Guest Farm was besonderlik heerlik om te besoek. Net buite die dorp.

Deonne C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deonne C

Weens persoonlike omstandighede slegs 'n oornagplek.

Dit is 'n unieke gebou en langs die hoofpad geleë, maar nogtans lekker verskuil teen pad geraas. Tipiese plattelandse atmosfeer bring rustigheid. Die badkamer van ons akkommodasie het egter ernstig opgradering nodig.

Karen B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Kuier was kort maar baie lekker.

Goeie diens en lekker oornag kuier.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Lady Grey-pad, 10 km buite Aliwal-Noord, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d8HgSwK5URJxhB9pndAjSLWlHHMF9kyZu4TvkkWP8KZPMq87n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 R58, Lady Grey Road 10 km's out of Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.736450685323 26.783169718583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang