Tomjachu Bush Retreat
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Coastal
Playgrounds ...
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Jaco V - Jun 2024
Algehele gradering
Very pleasant, beautiful house with spectacular views.
Thea L - Jun 2022
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Tomjachu Bush Retreat se terugvoer
Geagte Thea,
Dankie vir jou vriendelike woorde en terugvoer. Ons is bly om te hoor dat jy die tydjie by ons geniet het. Dit was wonderlik om julle hier to kon huisves vir die naweek. Ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Vriendelike groete Tomjachu span
Renate C - Jul 2021
Algehele gradering
Asemrowende berguitsig, luuks!
Nellie B - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld. Netjies, skoon en vriendelike personeel.
Phyllis M - Okt 2020
Algehele gradering
Beautiful views, great service.
Lees meerPudula Collins M - Aug 2019
Algehele gradering
Excellent.
Maritza V - Jun 2019
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Tomjachu Bush Retreat se terugvoer
Geagte Maritza
Dankie vir jou vriendelike woorde en terugvoer. Ons is bly om te hoor dat jy die tydjie by ons geniet het. Dit was wonderlik om julle hier to kon huisves vir die naweek. Ons sien uit om julle terug te verwelkom in ons hoekie van die Afrika-bos.
Vriendelike groete
Tomjachu span
Henriette B - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige plek om in te bly!
Belinda M - Jun 2019
Algehele gradering
A warm, welcoming, relaxing lodge.
Tomjachu Bush Retreat se terugvoer
Dear Belinda & Dawie,
Thank you very much for leaving us a review, and we are delighted that you enjoyed your time here with us! We very much hope that you will visit us again in the near future, and look forward to your next visit.
From the Tomjachu Team
Xander V - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Divan B - Jun 2018
Algehele gradering
Baie geniet en vriendelike diens met puik kos.
Tiaan D - Mei 2018
Algehele gradering
Ek het my 3 dae daar vreeslik geniet en sal beslis weer wil gaan.
Tomjachu Bush Retreat se terugvoer
Liewe Tiaan
Dit was vir ons 'n groot voorreg om jou hier te hê. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete, Tomjachu span.
Nicholas B - Mrt 2018
Algehele gradering
Beautiful cottage, stunning location and views. Highly recommended.
Duane E - Jul 2018
Algehele gradering
Unforgettable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Onvergeetlik.
Tomjachu was een van die beste waar ek al was, die diens, die kos en die behulpsaamheid was die beste wat ek al ooit beleef het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tomjachu Bush Retreat se terugvoer
Dear Duane,
It was a great privilege for us to have you here. Thank you for the nice feedback. We hope to see you soon again. Regards, Tomjachu team.
Sanri R - Jul 2018
Algehele gradering
Baie rustig en vreedsaam.
Tomjachu Bush Retreat se terugvoer
Geagte Sanri,
Dankie vir jou vriendelike woorde en terugvoer. Ons lief dat jy by ons bly en plesier is dat jy geniet. Ons sien daarna uit om u besoek ons weer in ons rustige hoekie van die Afrika-bos.
Vriendelike groete,
Cheryl Bingham
Ron B - Apr 2018
Algehele gradering
Could be much nicer.
Lees meerTomjachu Bush Retreat se terugvoer
Dear Mr Barad,
Thank you for taking the time to write us a review, and for your feedback about the service received. When we spoke on the phone I recommended Keepers Cottage as I felt it would be suitable for you and your family. I was not in reception at that point, so asked if you wouldn’t mind sending me an email with all we discussed so I could send you info in the morning. On Monday I received your call before I had a chance to attend to your email - my apologies for this.
I believe there was an innocent misunderstanding regarding the oil. We do keep a small stock of necessities for guests in our Homestead shop, so when you called asking for cooking oil I let you know that we have in our Homestead shop. When you told me you only needed a little bit for breakfast this was arranged and I personally brought the oil to you in the cottage.
I sincerely apologize if you felt I was not very nice or helpful and we can assure you that this is not the level of service we wish our guests to experience.
We thank you for choosing to stay with us and trust you had a wonderful time, and we were so pleased to be able to share our peaceful corner of the African Bush with you and your family.
Kind Regards,
Cheryl Bingham
Willem H - Jun 2017
Algehele gradering
Volgehoue uitstekende diens.
Lees meerTomjachu Bush Retreat se terugvoer
Goeie More Willem,
Dankie vir die mooi woorde. Ons is bly dat jy en jou familie het jouself geniet by Tomjachu.
Looking forward to hearing from you in the future.
Lekker dag.
Warm Regards,
Tomjachu Team
Ilze M - Jan 2017
Algehele gradering
My verwagtinge is absoluut oortref!
Tomjachu Bush Retreat se terugvoer
HI Ilze,
Baie dankie vir die resensie oor Tomjachu, ons is bly julle het jul verblyf geniet. en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendlike groete
Nadine and die Tomjachu span
Selenti F - Jul 2017
Algehele gradering
Stil, romanties, 'n definitiewe moet vir paartjies!
Tomjachu Bush Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi komplimente, ons is bly julle het jul verblyf geniet. Kan nie wag om julle weer te sien by Tomjachu Bush Retreat nie.
Vriendlike groete,
Cheryl en die Tomjachu span
Rebecca S - Jan 2016
Algehele gradering
Beautiful, peaceful surroundings and luxurious accommodation.
Tersia K - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was pragtig en die kos is onbeskryflik lekker.
Tomjachu Bush Retreat se terugvoer
Geagte Manna,
Dit was vir ons n groot voorreg om julle hier te he. Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Tomjachu span
Reina S - Jul 2016
Algehele gradering
Mooi omgewing en baie rustig.
Lees meerTomjachu Bush Retreat se terugvoer
Dear Reina
We are very disappointed to hear that you were unhappy with your experience at Tomjachu. We choose not use plastic pillow covers as many of our guests find them uncomfortable, and all our linen is fastidiously cleaned, and all linen, mattresses and pillows are steam cleaned before guest arrival.
We are very sorry to hear about your mother's diagnosis with Rickettsia, however Rickettsia is a condition most commonly associated with African Tick Bite Fever, and our location in the bush on a reserve does increase the chances of infection through tick bites, especially pepper ticks which are difficult to see. It is unlikely that she contracted this illness through something biting her in the room.
We apologise if you felt any discomfort during your stay, but we do maintain very high standards of cleanliness and hygiene on the property.
We do hope you will visit us again and that we can impress you upon your return.
Nele C - Aug 2015
Algehele gradering
Heerlike bederf in die natuur.
Lees meerWillem H - Jun 2015
Algehele gradering
Unforgettable Bushveld getaway weekend.
Lees meerKaren V - Jul 2015
Algehele gradering
Verblyf baie mooi, rustige omgewing, goeie diens.
Heleen E - Nov 2013
Algehele gradering
No complaints, a great bush lodge
Rudolf V - Nov 2013
Algehele gradering
Lekker. Mooi natuurskoon.
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Uitkyk-pad, 198 J.U. Welverdiend, 16 km vanaf Nelspruit, 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang