Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tom's Place Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Nicholas Eugene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great! It was absolutely lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die sneeu het gehelp om Tom's Place se sprokie af te rond. Uitsonderlike waarde vir geld en maak die pad tussen Pretoria en Suidkus soveel makliker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Cosy. Beautiful house. Christopher went out of his way. Friendly welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Lekker geslaap, lekker gestort, sal weer oorslaap. Ons was halfway stop gewees oppad Suidkus toe. Ons is vriendelik ontvang, as jy wil bespreek en verkies eerder 'n moderne plekkie, maak seker jy kies 'n plekkie in die (binnehof). Ons het nie geweet dat die plekkies (aan die voorkant) verouderd is nie; die binnehof plekkies op die perseel is nuwer geboude plekkies. Die eienaar was so gaaf om ons te akkommodeer na die opgradeerde plekkies toe, het net die verskil inbetaal. Ons was 'n groot groepie en het dus 3 eenhede bespreek. Plekkies het so baie potensiaal, maar ai, 1 van die eenhede se teëls in die badkamer is losgetrek en hang. Hulle werk ook met solar panele vir krag, ens. en die volgende oggend kon hulle ons nie bedien met ontbyt nie, want daar was nie krag nie. Die ander probleem is, ons kon ook nie aandete bestel nie, en niemand kon aflewer nie. Het darem 2 minute noedels gehad vir die kleintjies, maar daar was glad nie microwave bakke of enige ander bakkies om die noedels in gaar te maak nie. Daar was wel potte, maar tussen die 3 eenhede wat ons gehuur het, het nie een van die stowe gewerk nie. Gelukkig het ons graanpap ook vir die kids gehad en kon hulle darem pap eet vir aandete. Die plekkies was skoon, maar die gesins eenheid (4 slaap) se kombuiskas was vol miere. Die kant gordyne was stukkend in die slaapkamer. Die beddens het heerlik geslaap. Ons wou ook graag groet, maar niemand was in sig toe ons vertrek nie, moes maar die sleutel in die posbus gooi. As ons weer daar verbygaan, sal ons weer oorslaap by Tom's Place, ons weet nou wat om te verwag en sal meer voorbereid wees op tekortkomings en onverwagte verrassings. Ja, ek sal die plek aanbeveel, want dit is een van die veiligste beste plekke om oor te bly in Harrismith, maak net seker jy boek 'n opgradeerde eenheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suara L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Heerlik. Ja, ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Drienie V
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Baie gerieflik, mooi en skoon. Baie lekker gebly, skoon en netjies. Vriendelike diens. Daar was egter net 3 pakkies koffie vir 4 gaste en die melk in die houertjies was dik en suur. Geen seep in die houer op die wasbak nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

The most pleasant hostess and staff. We stayed for just 1 night and are looking forward to our next stay. Very neat and original for a 1907 building.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wimpie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Nov 2024

Goeie nagrus gehad. Baie vriendelik, baie gasvry, maar geen prop vir bad, toilet spoel nie, stortvloer halfpad geteël.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mike G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

It was a very pleasant stay. Comfortable and pleasant. Superb old building. Felt very safe. Very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Eienaars is baie diensbaar en opreg, waarlik gasvry en vriendelik. Baie veilig en baie warm atmosfeer in die verblyf. Die beddens is gemaklik en alle geriewe is beskikbaar. Ek sal enige tyd hier oornag. Behalwe dat verdomde SABC 2 gelieg het oor die bokke se wedstryd wat uitgesaai sou word, maar dit het nou niks te doen met die eienaars nie, ek sê maar net.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jan-Casper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuartstraat 70, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA355bdcccde4b3af79fc67706e9b95a5eda3148e2a61a452f50ac32049d110eb75c7d6feaf107e3cf186f45236c5802e1805d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 70 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -28.273121084959 29.131106558965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang