Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tom's Place Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Nicolette M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Cosy. Beautiful house. Christopher went out of his way. Friendly welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

It was a very pleasant stay. Comfortable and pleasant. Superb old building. Felt very safe. Very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Eienaars is baie diensbaar en opreg, waarlik gasvry en vriendelik. Baie veilig en baie warm atmosfeer in die verblyf. Die beddens is gemaklik en alle geriewe is beskikbaar. Ek sal enige tyd hier oornag. Behalwe dat verdomde SABC 2 gelieg het oor die bokke se wedstryd wat uitgesaai sou word, maar dit het nou niks te doen met die eienaars nie, ek sê maar net.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suara L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Heerlik. Ja, ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Drienie V
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Baie gerieflik, mooi en skoon. Baie lekker gebly, skoon en netjies. Vriendelike diens. Daar was egter net 3 pakkies koffie vir 4 gaste en die melk in die houertjies was dik en suur. Geen seep in die houer op die wasbak nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton Anton K
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2023

Soveel potensiaal, maar helaas. Kamer was skoon, en ooglopend goed. Eienaar voor die tyd laat weet die stoof werk nie, weens "misuse". Nie seker wat dit beteken nie, maar ons wou nie stoof gebruik nie. Krag was eers aangesit toe ons aankom, so geen warm water nie. Kon nie bad gebruik nie, weens daar nie 'n prop was nie. Kon nie wasbak gebruik nie, was verstop. Kon nie ander wasbak gebruik nie, want kraan het nie gewerk nie. Kon nie lugversorger gebruik nie, want daar was geen "remote" nie. Geen "remote" vir die TV nie. Stortvloer se teëls ontbreek, en kort dringend aandag. Ontbyt is bedien deur die eienaar se dogter, wat nog in haar slaapklere en kaalvoet was. Duidelik nie voorbereid vir wat moes gebeur nie, en duidelik nie lus gewees vir die oefening nie. Kon ons ook nie uit "check" nie, ons moes maar sluit en die sleutel in die bussie gooi. Soveel potensiaal, maar helaas.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jan-Casper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuartstraat 70, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA355bdcccde4b3af79fc67706e9b95a5eda3148e2a61a452f50ac32049d110eb75c7d6feaf107e3cf186f45236c5802e1805d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 70 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -28.273121084959 29.131106558965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang