Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tom's Place Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jan-Casper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Tom's Place Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nicolette M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M

Cosy. Beautiful house.

Christopher went out of his way. Friendly welcome.

Mike G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G

It was a very pleasant stay.

Comfortable and pleasant. Superb old building. Felt very safe. Very friendly hosts.

Corne C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne C

Eienaars is baie diensbaar en opreg, waarlik gasvry en vriendelik.

Baie veilig en baie warm atmosfeer in die verblyf. Die beddens is gemaklik en alle geriewe is beskikbaar. Ek sal enige tyd hier oornag. Behalwe dat verdomde SABC 2 gelieg het oor die bokke se wedstryd wat uitgesaai sou word, maar dit het nou niks te doen met die eienaars nie, ek sê maar net.

Suara L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suara L

Heerlik.

Ja, ons het lekker gebly, dankie.

Drienie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie V

Baie gerieflik, mooi en skoon.

Baie lekker gebly, skoon en netjies. Vriendelike diens. Daar was egter net 3 pakkies koffie vir 4 gaste en die melk in die houertjies was dik en suur. Geen seep in die houer op die wasbak nie.

Clinton Anton K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Clinton Anton K

Soveel potensiaal, maar helaas.

Kamer was skoon, en ooglopend goed. Eienaar voor die tyd laat weet die stoof werk nie, weens "misuse". Nie seker wat dit beteken nie, maar ons wou nie stoof gebruik nie. Krag was eers aangesit toe ons aankom, so geen warm water nie. Kon nie bad gebruik nie, weens daar nie 'n prop was nie. Kon nie wasbak gebruik nie, was verstop. Kon nie ander wasbak gebruik nie, want kraan het nie gewerk nie. Kon nie lugversorger gebruik nie, want daar was geen "remote" nie. Geen "remote" vir die TV nie. Stortvloer se teëls ontbreek, en kort dringend aandag. Ontbyt is bedien deur die eienaar se dogter, wat nog in haar slaapklere en kaalvoet was. Duidelik nie voorbereid vir wat moes gebeur nie, en duidelik nie lus gewees vir die oefening nie. Kon ons ook nie uit "check" nie, ons moes maar sluit en die sleutel in die bussie gooi. Soveel potensiaal, maar helaas.

Vanaf
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuartstraat 70, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA355bdcccde4b3af79fc67706e9b95a5eda3148e2a61a452f50ac32049d110eb75c7d6feaf107e3cf186f45236c5802e1805d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 70 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -28.273121084959 29.131106558965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang