Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tom's Place Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 49 resensies vir Tom's Place Resort
Netheid
3.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
3.2/5
Dries V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V

Heerlik!

Ons het heerlik gekuier. 40 km van die huis af. Gevoel soos 'n regte vakansie. Te heerlik!

Dawid K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K

Goed toegerusde chalet met 'n pragtige uitsig oor dam.

Daar was aanvanklik 'n klein haakplekkie met ons bespreking, maar dis gou opgelos. Chalet (nr. 5) is baie goed toegerus. Geen probleme gehad met loadshedding nie, die air-con het ons gered op 'n koue winternag. Ons sal weer daar bly.

Tharina G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina G

Die nodigste was daar. Glad nie luuks nie maar skoon.

Ja, basies net oornag want ons was by 'n troue.

Ryan G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ryan G

Goed vir oornag stop maar fasiliteite kort opknap.

Stort in chalet 15 kort aandag. DStv werk nie.

Abet F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abet F

Heerlik.

Yes, it was heerlik, alles reg.

Susan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan S

Skoon en netjies, vriendelike en hulpvaardige personeel.

Beslis waarde vir geld!

Craig F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig F

Stay was very pleasant!

Only arrived late but woke up to a beautiful view and wishing we could have spent the day there as well.

Elsie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie S

Ideaal vir oornag om bene te rek en asem te skep.

Die blyplek is goed geleë en baie rustig met ganse in agtergrond en dam as uitsig.

Leon M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Leon M

Nie goed nie.

Met aankoms kon hul eers nie ons bespreking vind nie. Plek was leeg. Tog gee hulle ons een van die swakste eenhede (nommer 19) aan die agterkant met geen uitsig oor die dam of enige gras voor nie. Die enigste stort is in die bad, wat absoluut onbruikbaar is. Die "bracket" is te laag teen die muur en dit was stukkend, so die stort kon nie gebruik word nie. Van die lakens op die beddens het vuil kolle gehad. Matrasse is oor die muur. Die kombuis het net klein glase. Toe ons die volgende dag vertrek en die probleme aan die ontvangs noem, word ons snaaks aangekyk.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Carol B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B

Waarde vir geld.

Netjies, rustig en n goeie russtop vanaf die Kaap na Pretoria.

Tom's Place Resort se terugvoer

Baie dankie, Hoop om julle gou weer te sien.

Tom's Place Resort
Karen C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C

Netjies, skoon en flinke diens.

Baie rustig, pragtige uitsig, sal beslis weer daar oorslaap!

Cara S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cara S

Beautiful view of the dam.

Such a great end to our holiday in the Cape and a good distance 940km to travel for day 1 from the Cape to Pretoria.

Madelein G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein G

Baie nice plek.

Naby aan die highway, veilig en vriendelik.

Tom's Place Resort se terugvoer

Baie dankie.
Groete,
Tom's place

Tom's Place Resort
Arno H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arno H

Netjies en gerieflik.

Netjies en vriendelike personeel, net jammer vir die muskiete!

Melani H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Melani H

Nie waarde vir geld nie.

Eenhede binne is skoon en netjies, maar die plek is oud en verwaarloos. Geen petting zoo soos geadverteer nie.

Bianca K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca K

Goed vir een aand se oorslaap. Die goed is bietjie oud, maar als was daar.

Dankie. Dit was goed genoeg en goed geleë. Geen musiek word toegelaat nie en dit is baie stil. Mooi uitsig op die dam.

Roxanne K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Roxanne K

Ons het oornag.

Die bestuurder, Michelle, was ongeskik oor die telefoon, die selfoonnommer op webblad en volgens bespreking is buite werking. Die winkel het beperkte voorraad. Die verblyf was gemiddeld. Het vir dieselfde prys voorheen beter geriewe gehad.

Karin K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karin K

Baie sleg.

Ons het die Saterdagaand daar aangekom toe was daar buertkrag wat glad nie ooreengestem het met die skedule wat daar neergesit was in die kombuis nie. Ons kon ook glad nie stort of bad nie. Daar was geen warm water nie en ook glad nie waterdruk nie. Daar was ook nie toiletpapier in die badkamer nie. As ons nie toiletpapier in die bakkie gehad het nie, het ons heeltemal sonder toiletpapier ook gesit.

Venecia A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Venecia A

Rustig en pragtige resort.

Sal definitief aanbeveel. Plaasdiere was 'n treffer vir my dogter. Baie skoon kampterrein.

Richard S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Richard S

Good location, pleasant enough stay.

Dated interior (furniture and appliances), untidy exterior (uneven and broken paving/driveway) needs work or reduce rates.

Yvonne B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne B

Peaceful and beautiful.

The distance was perfect from the coast, the restaurant could serve us food, the ablutions served it's purpose.

Markus V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Markus V

Gemaklik en rustig.

Alhoewel naby N1 het ons skaars die verkeer gehoor. Slegs onverwagte sleutel deposito van R200. Onthou om saam te vat.

Johannes B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Johannes B

Baie onaangenaam.

Pad na karavaanpark uiters swak. Feitlik geen water in stort. Dun, swak straal. Ontvangs onvriendelik. Sal self nooit weer daar bly.

Jimmy V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jimmy V

Very comfortable and convenient.

The accommodation had everything we needed. The outlook was lovely. Breakfast at the restaurant was very good and I appreciated the offer of a knee-rug!

Jd G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jd G

Rustig en stil.

Was baie lekker sal weer daar oorslaap.

Hermien K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien K

Gerieflik en mooi uitsig.

Baie mooi ligging en gerieflik naby N1.

Marie M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marie M

Kalm, rustige oornagverblyf.

Heerlike, sielsverkwikkende plaasatmosfeer. Die anderse mak diertjies om jou is so oulik!

Herman V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Herman V

Good, but need improvement.

Good. Needs upgrading in certain areas.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Johann F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johann F

Baie verwaarloos. Kort dringende onderhoud.

Swak onderhoud. Plek skoon maar vervalle.

Wilma R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma R

Die plek het ons verwagtinge ver oortref!

Ons was moeg gery van Kaapstad af. Dit was 38°C,en ons was maar almal warm en moeg. Ons is vriendelik ontvang. Die lugversorging was aan in die chalet en die plek was heerlik koel. Die plek was onberispelik skoon, netjies en goed toegerus. Hul restaurant is 24 uur oop en bied bekostigbare etes en hulle het alles denkbaar in die winkel. Die babas kon heerlik afkoel in die swembad en het daarna heelwat beter gevoel. Beslis 'n plek wat ek sterk aanbeveel!

Marie G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G

Skoon en netjies.

Baie lekker gebly. Skoon en netjiese eenheid. Ontvangs was baie vriendelik.

Anderson T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anderson T

Nice and quiet place to stay.

I enjoyed staying there, place is good and quiet. I think I'll take my fiancee there for our honey moon. Activities are also good, the view of dam is amazing, even the relationships among the guests were good. So in general Tom's Place Resort is a place to be! I really enjoyed my stay. Thank you very much.

Deon B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Great, sal weer gaan.

Ons is baie gelukkig gewees met die diens, netheid en verblyf.

Henk S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henk S

Dit was gerieflik, skoon en 'n gevoel van ruimte om 'n mens.

Dit is 'n ideale oornagplekkie op pad na jou bestemming in die Kaap, net voordat jy moeg gery is vanaf Pretoria kan jy heerlik daar ontspan en oornag!

Corne O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Corne O

Basic facilities with tranquil nature.

Kitchen facilities very basic. No salad bowl, grater, veg peeler etc. Nice area near the water, we enjoyed nature and outdoor life.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Francois D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Francois D

Rustig, maar daars bietjie aandag nodig.

Kry waarvoor jy betaal. Kort klein bietjie aandag hier en daar, maar glad nie sleg geslaap nie.

Guilluame S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Guilluame S

Groot teleurstelling.

Tom's Place is vir seker nie waarde vir geld nie. Dit het my, na sogenaamde afslag, R816 vir twee mense per nag gekos. Die kwaliteit, netheid ens strook nie met die tarief nie. R400 sou nader aan die kol gewees het. Hierdie kamers is seker in die 1970's gebou en nog nooit weer opgeknap nie. Waterdruk was so min ek kon nie ordentlik was nie. Ek sou beter gedoen het om uit 'n twee liter roomysbak te was! Ek het ongelukkig nie die resensies gelees voor die tyd nie - groot fout! Ek sou daar gesien het baie mense het lank al gekla. Tom's Place sien my nooit weer nie.

Anna B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anna B

Friendly on entering, but loud music from neighbours and I feel the bathroom was not clean and full of dust.

Friendly on entering, were not informed about the R 200 key deposit. Loud music from neighbours on arrival and early (08:00) on Saturday morning as well on the Sunday. I feel the bathroom was not clean and full of dust. For the amount that we paid, I expected more especially no view, and there were not people book in on the front view. Linen and blankets are old, and those cats on the wall?

Bianca G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G

Baie lekker.

Ek, my lewensmaat en van ons vriende het gekies om by Toms Place te bly aangesien daar 'n fees by De Oude Kraal was. Dit was als so 8 km weg so ons was bly dat dit so naby was. Die plekkie was netjies en skoon. Die verwarmer was reeds aangeskakel omdat dit winter was. Baie oulike en cosy plekkie. Die enigste negatiewe kommentaar was die waterdruk in die bad-stort. Die druk was regtig sleg en mens moet baie lank ronddraai om eintlik 'n regte temperatuur te kry. Mens moes 'n perfekte medium tussen vuurwarm en yskoud ook kry. Bietjie outydse styl maar solank als netjies is en skoon is ek heel gelukkig. Dit het so R480 per paartjie uitgewerk so dis glad nie duur gewees nie. Toe ons by ontvangs aankom, toe vra hul vir R100 kontantdeposito. Ek het net gedink hul moet mens dit vroeër laat weet aangesien ek nooit kontant dra nie.

Francois V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Het vantevore daar oorgeslaap - sal weer.

Baie vriendelik - ons het ons verblyf aangeskuif na ons vervoertrok se ratkas gebreuk het - hulle was baie tegemoetkomend. En gesê dat wanneer ons gereed is hulle net laat weet.

Ashley W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ashley W

Generally needs some TLC.

Well located, but very neglected. Limited TV stations, bed old and one can feel springs, restaurant/take away closes at 18:00. Would not stay longer than one night.

Sunelle L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sunelle L

Akkommodasie was voldoende.

Vriendelike diens, warm water, maar beddegoed baie oud en gebreekte asblikke binne en buite. Beknop.

Dian J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dian J

Swak.

Glad nie aanbeveelbaar nie. Die foto's is misleidend. Swak waterdruk en vuil. Die plek en omgewing kort baie aandag. Nooit weer sal ek daar oorslaap nie.

Karl V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Karl V

Na 'n lang reis vanaf Hermanus was ons moeg en het beter kwaliteit verwag.

Foto's is misleidend van eenheid waarin ons gebly het. Die eenheid/meubels is oud en vervalle. Rooi miere reg rondom huis. Kon nie eers behoorlik voertuig aflaai nie soos miere jou byt en dan nog 'n plaag brommers ook. Kon geen kos of oop drankies neersit nie. Braaiers was vuil en ons het by restaurant gaan eet. Baie goeie diens van kelnerin en kos was puik. Plafonwaaiers in slaapkamers sal help met hitte en weghou van muskiete. Beddegoed was mooi skoon.

Jakes O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jakes O

Nie die geld werd nie.

Het al beter akkommodasie gehad teen R960 per nag. Van ontvangs is daar nie veel om van te praat nie. Kamers wel groot met volle badkamergeriewe maar netheid/ skoonheid van matte kan verbeter. Dis redelik veilig om daar te bly maar daar is geen sprake van persoonlike diens of atmosfeer nie. Jy is aan jou eie oorgelaat. TV is nie vir my 'n hoë prioriteit nie, maar ontvangs was swak en daar was net 1 of 2 kanale. MNet was die enigste program met redelike ontvangs. Nie die geld werd nie.

Vanaf
Vanaf R1 410
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 410
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oom Tom-plaas 2931, Langs die N1, 25 km suid van Bloemfontein af, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7122fcdcb2b719c423e3d7e434d4a527038d9839b569a919250e87ba474612d519f9624c55e408a4a75b6b864e13ed0ca5ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag (plek vir 4) 49 5 1 4 Farm Oom Tom 2931 Off the N1 9301 Vrystaat 021 201 8901 07:00-22:00 10:00 -29.411955826939 26.133803129196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang