Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tom's Place Resort

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.3
Veiligheid
3.5
Dries V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlik! Ons het heerlik gekuier. 40 km van die huis af. Gevoel soos 'n regte vakansie. Te heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Goed toegerusde chalet met 'n pragtige uitsig oor dam. Daar was aanvanklik 'n klein haakplekkie met ons bespreking, maar dis gou opgelos. Chalet (nr. 5) is baie goed toegerus. Geen probleme gehad met loadshedding nie, die air-con het ons gered op 'n koue winternag. Ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Die nodigste was daar. Glad nie luuks nie maar skoon. Ja, basies net oornag want ons was by 'n troue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Corma M
1 nag
4.0
Sep 2024

Sal weer gaan. Mooi. Baie goeie nagrus gehad. Netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ryan G
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2024

Goed vir oornag stop maar fasiliteite kort opknap. Stort in chalet 15 kort aandag. DStv werk nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tanja T
1 nag Gesin met tieners
2.2
Nov 2024

Nie gou weer nie. Ons het lekker gebly, maar sal beslis nie gou teruggaan of die plek aanbeveel vir vriende nie. Inklok vir chalets is eers 1 uur die middag en nie 7 uur soos aangewys op die webwerf nie. Ons het gebel en gevra of dit nodig is vir 'n gazebo om by die water te sit of is daar afdakke. Vir ons gesê dis nie nodig vir 'n gazebo nie, glo my, as jy visvang, vat jou gazebo saam. 9 uur die aand is ons besig om te braai, toe kom die sproeiers aan. Ek bel kantoor toe en hulle beloof om iemand te stuur. Natuurlik het hulle nie, so moes ons maar self 'n plan maak.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Abet F
1 nag Saam met vriende
4.4
Nov 2023

Heerlik. Yes, it was heerlik, alles reg.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
1 nag
4.4
Apr 2023

Skoon en netjies, vriendelike en hulpvaardige personeel. Beslis waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Craig F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Stay was very pleasant! Only arrived late but woke up to a beautiful view and wishing we could have spent the day there as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsie S
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jul 2023

Ideaal vir oornag om bene te rek en asem te skep. Die blyplek is goed geleë en baie rustig met ganse in agtergrond en dam as uitsig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 410
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 410
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oom Tom-plaas 2931, Langs die N1, 25 km suid van Bloemfontein af, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7122fcdcb2b719c423e3d7e434d4a527038d9839b569a919250e87ba474612d519f9624c55e408a4a75b6b864e13ed0ca5ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag (plek vir 4) 51 5 1 4 Farm Oom Tom 2931 Off the N1 9301 Vrystaat 021 201 8901 07:00-22:00 10:00 -29.411955826939 26.133803129196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang