Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tom's Place Resort

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.3
Veiligheid
3.4
Dries V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlik! Ons het heerlik gekuier. 40 km van die huis af. Gevoel soos 'n regte vakansie. Te heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Goed toegerusde chalet met 'n pragtige uitsig oor dam. Daar was aanvanklik 'n klein haakplekkie met ons bespreking, maar dis gou opgelos. Chalet (nr. 5) is baie goed toegerus. Geen probleme gehad met loadshedding nie, die air-con het ons gered op 'n koue winternag. Ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Die nodigste was daar. Glad nie luuks nie maar skoon. Ja, basies net oornag want ons was by 'n troue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan G
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2024

Goed vir oornag stop maar fasiliteite kort opknap. Stort in chalet 15 kort aandag. DStv werk nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Abet F
1 nag Saam met vriende
4.4
Nov 2023

Heerlik. Yes, it was heerlik, alles reg.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
1 nag
4.4
Apr 2023

Skoon en netjies, vriendelike en hulpvaardige personeel. Beslis waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Craig F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Stay was very pleasant! Only arrived late but woke up to a beautiful view and wishing we could have spent the day there as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsie S
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jul 2023

Ideaal vir oornag om bene te rek en asem te skep. Die blyplek is goed geleë en baie rustig met ganse in agtergrond en dam as uitsig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Leon M
1 nag Saam met vriende
3.0
Sep 2023

Nie goed nie. Met aankoms kon hul eers nie ons bespreking vind nie. Plek was leeg. Tog gee hulle ons een van die swakste eenhede (nommer 19) aan die agterkant met geen uitsig oor die dam of enige gras voor nie. Die enigste stort is in die bad, wat absoluut onbruikbaar is. Die "bracket" is te laag teen die muur en dit was stukkend, so die stort kon nie gebruik word nie. Van die lakens op die beddens het vuil kolle gehad. Matrasse is oor die muur. Die kombuis het net klein glase. Toe ons die volgende dag vertrek en die probleme aan die ontvangs noem, word ons snaaks aangekyk.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Apr 2023

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 410
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 410
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oom Tom-plaas 2931, Langs die N1, 25 km suid van Bloemfontein af, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7122fcdcb2b719c423e3d7e434d4a527038d9839b569a919250e87ba474612d519f9624c55e408a4a75b6b864e13ed0ca5ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag (plek vir 4) 49 5 1 4 Farm Oom Tom 2931 Off the N1 9301 Vrystaat 021 201 8901 07:00-22:00 10:00 -29.411955826939 26.133803129196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang