Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tom's Place Resort

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oom Tom-plaas 2931, Langs die N1, 25 km suid van Bloemfontein af, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 410 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tom's Place Resort is langs die Tierpoortdam, naby Bloemfontein in die Vrystaat geleë.

Verblyf is beskikbaar in kothuise en chalets. Elke chalet is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof, eetgerei en braaigeriewe. Daar is 'n kampeerterrein vir diegene wat verkies om in 'n tent of 'n karavaan te slaap. Die kampeerterrein is toegerus met elektrisiteit, braaigeriewe en ablusieblokke met warm en koue water.

Die lapa het 'n ten volle gelisensieerde kroeg en is ideaal vir lekker kuiers om 'n braaivleisvuur. En die swembad is naby die speelplek, kampeerterrein, kothuise en lapa. Die à la carte-restaurant is elke dag oop, en dan is daar ook nog 'n dieretuin met mak perde, ganse, bokke, skape en beeste. Daar is 'n petrolpomp op die perseel, so jy kan jou motor, boot of jet-ski sommer hier volmaak.

Tom's Place Resort spog met oop ruimtes, visvang, voëlskyk en die betowerende sonsondergange in die Vrystaat.

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 49 resensies vir Tom's Place Resort
Netheid
3.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
3.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Oom Tom-plaas 2931, Langs die N1, 25 km suid van Bloemfontein af, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Tom's Place Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 410
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 410
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oom Tom-plaas 2931, Langs die N1, 25 km suid van Bloemfontein af, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7122fcdcb2b719c423e3d7e434d4a527038d9839b569a919250e87ba474612d519f9624c55e408a4a75b6b864e13ed0ca5ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag (plek vir 4) 49 5 1 4 Farm Oom Tom 2931 Off the N1 9301 Vrystaat 021 201 8901 07:00-22:00 10:00 -29.411955826939 26.133803129196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang