Tom's Place Resort
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oom Tom-plaas 2931, Langs die N1, 25 km suid van Bloemfontein af, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 410 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tom's Place Resort is langs die Tierpoortdam, naby Bloemfontein in die Vrystaat geleë.
Verblyf is beskikbaar in kothuise en chalets. Elke chalet is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof, eetgerei en braaigeriewe. Daar is 'n kampeerterrein vir diegene wat verkies om in 'n tent of 'n karavaan te slaap. Die kampeerterrein is toegerus met elektrisiteit, braaigeriewe en ablusieblokke met warm en koue water.
Die lapa het 'n ten volle gelisensieerde kroeg en is ideaal vir lekker kuiers om 'n braaivleisvuur. En die swembad is naby die speelplek, kampeerterrein, kothuise en lapa. Die à la carte-restaurant is elke dag oop, en dan is daar ook nog 'n dieretuin met mak perde, ganse, bokke, skape en beeste. Daar is 'n petrolpomp op die perseel, so jy kan jou motor, boot of jet-ski sommer hier volmaak.
Tom's Place Resort spog met oop ruimtes, visvang, voëlskyk en die betowerende sonsondergange in die Vrystaat.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Oom Tom-plaas 2931, Langs die N1, 25 km suid van Bloemfontein af, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Tom's Place Resort het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oom Tom-plaas 2931, Langs die N1, 25 km suid van Bloemfontein af, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang