Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tom's Place Resort

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oom Tom-plaas 2931, Langs die N1, 25 km suid van Bloemfontein af, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 410 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tom's Place Resort is langs die Tierpoortdam, naby Bloemfontein in die Vrystaat geleë.

Verblyf is beskikbaar in kothuise en chalets. Elke chalet is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof, eetgerei en braaigeriewe. Daar is 'n kampeerterrein vir diegene wat verkies om in 'n tent of 'n karavaan te slaap. Die kampeerterrein is toegerus met elektrisiteit, braaigeriewe en ablusieblokke met warm en koue water.

Die lapa het 'n ten volle gelisensieerde kroeg en is ideaal vir lekker kuiers om 'n braaivleisvuur. En die swembad is naby die speelplek, kampeerterrein, kothuise en lapa. Die à la carte-restaurant is elke dag oop, en dan is daar ook nog 'n dieretuin met mak perde, ganse, bokke, skape en beeste. Daar is 'n petrolpomp op die perseel, so jy kan jou motor, boot of jet-ski sommer hier volmaak.

Tom's Place Resort spog met oop ruimtes, visvang, voëlskyk en die betowerende sonsondergange in die Vrystaat.

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.3
Veiligheid
3.4
Wat gaste dink
Dries V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik! Ons het heerlik gekuier. 40 km van die huis af. Gevoel soos 'n regte vakansie. Te heerlik!
Mrt 2024
Dawid K
Saam met lewensmaat
4.8
Goed toegerusde chalet met 'n pragtige uitsig oor dam. Daar was aanvanklik 'n klein haakplekkie met ons bespreking, maar dis gou opgelos. Chalet (nr. ...
Sien meer
Jun 2023
Tharina G
Saam met lewensmaat
4.6
Die nodigste was daar. Glad nie luuks nie maar skoon. Ja, basies net oornag want ons was by 'n troue.
Jan 2024
Abet F
Saam met vriende
4.4
Heerlik. Yes, it was heerlik, alles reg.
Nov 2023
Susan S
4.4
Skoon en netjies, vriendelike en hulpvaardige personeel. Beslis waarde vir geld!
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Oom Tom-plaas 2931, Langs die N1, 25 km suid van Bloemfontein af, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Tom's Place Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 410
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 410
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oom Tom-plaas 2931, Langs die N1, 25 km suid van Bloemfontein af, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7122fcdcb2b719c423e3d7e434d4a527038d9839b569a919250e87ba474612d519f9624c55e408a4a75b6b864e13ed0ca5ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag (plek vir 4) 49 5 1 4 Farm Oom Tom 2931 Off the N1 9301 Vrystaat 021 201 8901 07:00-22:00 10:00 -29.411955826939 26.133803129196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang