Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ton & Trees

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Faydene D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

It was great and nice. Everything was as it is in the pictures. It was great and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Wonderful! If I could rate Ton and Trees out of 100 I would . The accommodation had enough space for all of us and gave such a homely feel. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leane G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Veilig, mooi en rustig. Baie lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Was lekker gewees. Genoeg spasie vir almal. Beddens slaap lekker. Badkamer en braai area was gerieflik. Swembad was lekker om af te koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis O
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Absolutely amazing. It was a great place to visit, and the caretaker was great and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nokuthula D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

It was good. The stay was beautiful. The floors were very loud when people walked, which kept the little one up. The place could have been a lot cleaner. It didn't look like they knew they had guests coming. The kitchen cutlery and pots were dirty. We had to wash all the pots provided. The caretaker was just amazing. There was no WiFi when we got there; she made sure the guys came in to fix it. The toilet in the main bedroom was leaking; pee would fill up in the toilet. The upstairs room's shower had no shower door. The place could use a little maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2024

Waarde vir geld met 'n lekker atmosfeer as bonus. Alles 100%. Sal dalk aanbeveel vir 'n klankdempende vloerbedekking op die boonste houtvloere. Verder is alles puik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hannie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Rustige atmosfeer. Huis goed ingerig maar kort 'n ordentlike skoonmaak asb.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2024

Lovely home. Needs attention. Supervised cleaning. Lovely place. But wouldn't recommend at the moment. Needs a very good clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2024

Het lekker gekuier. Ons verblyf by Ton & Trees in Marloth Park was lekker gewees. Die plek is lekker geleë, nie te ver van die rivier of die winkels nie. Binne is die leefarea bietjie beknop en die kombuis het nie vreeslik werkspasie nie. Beddens bo slaap nie baie gerieflik nie. Die stort bo is ook baie beknop. Buite is daar egter baie verskillende kuierareas wat lekker is.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomstraat 3169, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd573dc0605fb814f8fd484e0547a86660d282da5e5f91b74111e714a4b04a32e47c5b19fd4e76463d40e3111abf6f9896898?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 11) 12 5 1 5 3169 Naboom Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.335702330127 31.806648542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang