Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toni's Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kobus I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflik. Rustige, gerieflike eenheid. Die watertoevoer na die stort is wisselvallig en die pype raas as jy die krane gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rona V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Veilige, gemaklike en skoon verblyf. Die gasvrou het ons baie tuis laat voel en 'n heerlike ontbyt in die eenheid bedien. Ons hond was ook welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Slegs oorgeslaap oppad na die kus. Vriendelike ontvangs en troeteldiervriendelik. Lekker gebly, warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joop V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

A super hostess, a very nice, clean cottage, with all the things you need. Great, clean cottage on a very quiet road with a lovely pool. A very kind and helpful hostess. Love to come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toni
Toni's Cottage
Dear Joop, thank you for your lovely review. It was only my pleasure hosting your stay and it was so lovely meeting you. Wishing you safe travels and enjoy the rest of your trip. Best regards, Toni

Jan (kobus) V
1 nag
5.0
Okt 2023

Had a very pleasant stay with lots of helpful information about the surrounding areas. Tony was very helpful and I appreciated all the information that she shared about the area and things to do and see.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toni
Toni's Cottage
Dear Kobus Thank you for your amazing review. It was only our pleasure hosting your stay. We hope to see you again. Kind regards Toni

Bevan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

A great experience from a great host. Toni was friendly and it was a great place. Our dog enjoyed our brief stay as well. The garden was a great size and very well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toni
Toni's Cottage
Dear Bevan Thank you for your amazing review. It was only our pleasure hosting your stay. We hope to see you again. Kind regards Toni

Louw C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Defintief een van die lekker plekke om oor te slaap. Die cottage is groot skoon en het alles in wat ons wou hê. Toni is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Die cottage was lekker warm gewees met ons aankoms. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toni
Toni's Cottage
Baie Dankie Louw Dit was 'n plesier om jou oornagverblyf in Graaff-Reinet te verhit. Ons hoop om jou weer te sien. Vriendelike groete Toni

Wessel O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Skoon en netjiese blyplek. Toni is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Die cottage was skoon en netjies en het alles wat mens nodig het vir 'n rusplek na 'n lang reis. Aircon was 'n groot pluspunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toni
Toni's Cottage
Geagte Wessel Dit was net 'n plesier om jou verblyf te huisves. Vriendelike groete Toni

Marc C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Toni was a fantastic host. WILL BE BACK, FOR ANOTHER STOEP TASTING.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toni
Toni's Cottage
Dear Marc Thank you for your excellent review. We look forward to hosting your next stay in Graaff-Reinet. Kind regards Toni

Marlena K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Netjies, skoon gewees en Toni was baie gasvry. Baie netjies, lekker groot toe en veilige erf vir hondjies om in te speel, was baie dankbaar ons 2 Yorkies kon saamkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toni
Toni's Cottage
Dankie vir jou pragtige resensie Marlena, dit was 'n plesier om jou verblyf te huisves, ons hoop om jou weer te sien. Vriendelike groete Toni

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alec Du Toitstraat 6, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3651cea4de3f52808d285ddbb0443c53d333d98daf57d9632a9bb8bfb147188632bf43fae2275826ecc6dc38ae5be6aaad4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 6 Alec Du Toit Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.257892437335 24.537009224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang