Toni's Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alec Du Toitstraat 6, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Toni's Cottage het 'n oopplan-uitleg en is ideaal in 'n stil doodloopstraat in die hartjie van Graaf-Reinet, naby baie besienswaardighede, koffiewinkels, kruidenierswinkels, restaurante en 'n apteek geleë. Die perseel is ongeveer 150 m se stap vanaf Steers en Engen-vulstasie met 'n kafee wat 24 uur oop is. Dit is ook net 200 m vanaf die Spar.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 klein kinders.
Daar is lugversorging en 'n verwarmer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die aparte badkamer het 'n stort en toilet.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en ketel toegerus. Komplimentêre koffie, tee, suiker, melk en gesuiwerde drinkwater word voorsien.
Die eetarea het 'n etenstafel met stoele vir 2 of 4 gaste. Die sitarea het 'n slaapbank vir 1 volwassene of 2 kinders. Dit kan ook as 'n rusbank gebruik word. Daar is ook 'n TV met Openview-kanale, Netflix, Showmax en die DStv-toep. Gaste moet hul eie rekeninge gebruik.
'n Opsionele Engelse ontbyt en aandete kan op versoek vooraf bestel word.
Gaste het toegang tot die swembad, omheinde tuin en braai-area.
Daar is veilige parkeerplek in 1 onderdakparkeerplek en nog plek vir 2 voertuie (SUV's, bakkies,karavane of waentjies) is agter 'n toesluithek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Toni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Alec Du Toitstraat 6, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Toni's Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alec Du Toitstraat 6, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang