Tonquani Cottage 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cherry-laan 1, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R3 995 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Tonquani Cottage 2 word deur 'n tuin van 3 ha op die eienaar se erf in die buitewyke van Knysna omring en is net sowat 1 km vanaf die Knysna-strandmeer en 3 km vanaf die middedorp, winkels en waterfront geleë.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind onder 10 jaar en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die sitarea het 'n dagbed wat 1 kind onder 10 jaar teen 'n ekstra koste kan akkommodeer. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die glasstapeldeure lei na die stoep met buitemeubels en 'n tuintjie.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders met 'n trampolien, 'n grasperk en 'n braai- en kuierarea. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kothuis is die ideale verblyf vir gesinne, paartjies of groepe vriende wat dié pragtige kusdorp en die Tuinroete wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Cherry-laan 1, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cherry-laan 1, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang