Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tonquani Cottage 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cherry-laan 1, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tonquani Cottage 3 is in 3 hektaar se rustige, aangelegde tuin op die eienaar se eiendom in Knysna geleë, gerieflik geleë sowat 1 km vanaf die Knysna-strandmeer en 3 km vanaf die middedorp, winkels en Knysna Waterfront.

Dié kothuis kyk uit oor die swembadarea en het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n instapstort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en etenstafel met stoele. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gedeelde swembad, trampolien en rollende grasperke asook 'n braai- en vermaakarea. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie kothuis is die perfekte toevlugsoord vir paartjies wat hierdie pragtige kusdorpie en die Tuinroete wil verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Cherry-laan 1, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cherry-laan 1, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ab08894d67b692ddafcf1d5c50b148a62e29ca246b839f4cc9a374763d421d0859048de40c0c6e67b49c3208898fbb28fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 1 Cherry Lane Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.0316021 23.013784066934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang