Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tonquani Cottage 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cherry-laan 1, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 650 R2 920 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tonquani Cottage 1 is in 'n rustige en pragtige tuin van 1,2 hektaar op die eienaar se perseel geleë. Dit is ongeveer 1 km vanaf Knysna-strandmeer en 3 km vanaf die middedorp, winkels en die Knysna Waterfront. Die landgoed is die perfekte Tuinroete-toevlugsoord vir gesinne, paartjies of groepe vriende wat dié pragtige kusdorp wil verken.

Dié kothuis op die grondverdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, en daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Dié kothuis het 'n privaat tuin, 'n sondek en 'n vuurput.

Gaste het toegang tot die gedeelde swembad, trampolien, en grasperke, asook 'n braai- en kuierarea. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie kothuis is die perfekte toevlugsoord vir gesinne, paartjies of groepe vriende wat hierdie pragtige kusdorpie en Tuinroete wil verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Cherry-laan 1, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 650
R3 650 R2 920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 650
R3 650 R2 920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cherry-laan 1, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f300ef74c9b56feea30a04213d9a6844626b8a7a16dd23acf0562f4ddd0494f0e193b069ed1f708df853c3d5aeb840c5b4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 650 nouVanaf R2 920 per nag (plek vir 4) 1 Cherry Lane Knynsa 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.0316021 23.01379479577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang