Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Took's Corner

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Verwagtinge is oortref. Uitstekende verblyf en gasvryheid wat ten sterkste aanbeveel word. Ons verwagtinge is oortref. Baie dankie vir die uitstaande gasvryheid. Ons sal julle graag met vrymoedigheid aanbeveel vir enige potensiële gaste vir die toekoms. Opregte gasvryheid en diens is ervaar wat 'n gas in die toekoms sal laat terugkeer. Uitstekende diens wat beslis ten sterkste aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Mari
Took's Corner
Dankie vir die mooi resensie, Carel. Hoop ons sien julle gou weer. Groete

Ali H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

I would like to see again. It was an amazing place, very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Mari
Took's Corner
Thank you for the visit and the feedback, Ali Hamza. Much appreciated.

Sharon A
1 nag
5.0
Apr 2023

'n Blink juweel. Beslis waarde vir geld! Hierdie verblyf het al my verwagtinge oortref. Toe ek instap het ek onmiddelik tuis gevoel in hierdie baie netjiese, skoon en ruim woonstel wat uitkyk op die tuin en swembad. Dankie Willem en Amia vir julle wonderlike gasvryheid en al die klein bederfies soos goeie koffie, tee en vars melk - en 'n blik vol heerlike beskuit. Dankie ook dat julle na my veiligheid en welsyn omgesien het tydens my kort verblyf. Tooks Corner is beslis van nou af my nommer een gasteverblyf in die Centurion/Pretoria area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Mari
Took's Corner
Dit was 'n plesier om jou te ontvang Sharon. Dankie vir jou mooi terugvoer. Kom gerus weer. Groete Amie en Willem

Zarel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit het gevoel soos huis. Amie en Willem gaan uit hul pad uit om gaste welkom te laat voel. Lekker moerkoffie met tuisgemaakte beskuit, 'n hele blik vol. Mooi skoon en netjiese plek. Sal verseker weer daar gaan bly. Dit is mense met wie jy vriende kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Mari
Took's Corner
Dankie Zarel. Was aangenaam om julle te ontvang. Julle is altyd welkom. Mooi dag

Chris E
1 nag
5.0
Feb 2023

Baie gasvry kan Took's Corner beslis aanbeveel. Baie netjies en het ook baie lekker geslaap. Ek sal beslis weer daar oornag as ek Centurion toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Mari
Took's Corner
Baie bly dat jy lekker gebly het. Jy is altyd weer welkom. Baie dankie Chris.

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie goed behandel en het oorgeslaap in baie luukse plek. Ek gaan op 'n gereelde basis Centurion toe en gaan weer en weer daar oorslaap bloot omdat ek 'n baie goeie ondervinding gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Mari
Took's Corner
Dit was lekker om julle te ontvang en van diens te wees André. Baie dankie vir julle besoek. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Took's Corner 2, Pierre van Ryneveld, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4692be9e6a9b93fcf925b096db8a2b8c460226e4e92117fa1b8a8d4ef5b0b221217b09f9631d5904b258fd9d7f388095ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2 Took's Corner Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.845400185765 28.235019151578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang