Took's Corner
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anna-Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Carel G - Mrt 2024
Algehele gradering
Verwagtinge is oortref. Uitstekende verblyf en gasvryheid wat ten sterkste aanbeveel word.
Took's Corner se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Carel. Hoop ons sien julle gou weer. Groete
Ali H - Jan 2024
Algehele gradering
I would like to see again.
Took's Corner se terugvoer
Thank you for the visit and the feedback, Ali Hamza. Much appreciated.
Sharon A - Apr 2023
Algehele gradering
'n Blink juweel.
Lees meerTook's Corner se terugvoer
Dit was 'n plesier om jou te ontvang Sharon. Dankie vir jou mooi terugvoer. Kom gerus weer. Groete Amie en Willem
Zarel H - Apr 2023
Algehele gradering
Dit het gevoel soos huis.
Took's Corner se terugvoer
Dankie Zarel. Was aangenaam om julle te ontvang. Julle is altyd welkom. Mooi dag
Chris E - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gasvry kan Took's Corner beslis aanbeveel.
Took's Corner se terugvoer
Baie bly dat jy lekker gebly het. Jy is altyd weer welkom. Baie dankie Chris.
Andre S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie goed behandel en het oorgeslaap in baie luukse plek.
Took's Corner se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontvang en van diens te wees André. Baie dankie vir julle besoek. Kom gerus weer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Took's Corner 2, Pierre van Ryneveld, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang