Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Top House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Hilda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Gasvryheid en ouwêreldse sjarme. Heerlike huislike ontvangs vanaf ons gasvrou - wonderlike ou sandsteen gebou met gerieflike kaners en warm komberse. Fantastiese ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Oorslaap op reis na noorde. Uiters vriendelike ontvangs. Niks was vir haar te veel moeite nie. Paaie in die dorp was uiters sleg. Straatname was onduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie S
1 nag
5.0
Jun 2023

Vriendelik en gasvry! Die gasvrou was voorbereid op my koms deur seker re maak die kamer is warm aangesien dit in die middel van die winter is en my aankoms was na 19:00. Die bed is gemaklik en daar is voorsiening gemaak vir die winterkoue. Kamer is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

A peaceful and heartwarming experience. The Top House B&B is a hidden gem in Ladybrand. The room is a few steps from your car in a secure gated area. A lovely surprise to find an electric blanket in a super comfortable bed to keep us snug and warm. Tea, coffee and cookies were provided in our room and we were treated to a hearty breakfast before we continued on our journey. Thank you Zanalee. We really appreciated the personal effort you put into making us feel so at home. You really do Top House B&B proud. Our expectations were exceeded in every way. I can highly recommend Top House B&B to anyone looking for a safe and comfortable place to stay in Ladybrand. We will definitely stop here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
1 nag
5.0
Apr 2021

Mooi groot en stil kamer. Baie vriendelike en hulpsame verwelkom. 'n Goeie ligging in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise B
1 nag
4.8
Apr 2021

Lekker bly-opsie. Vriendelike ontvangs, lieflike netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan En Annalie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2020

Gemaklike, ruim kamer met veilige parkering. Baie vriendelike ontvangs. Die ontvangs was warm en hartlik en die kamer het aan al die vereistes voldoen. Parkering was veilig: altyd 'n verligting as mens met 'n motor vol goed op pad is. Die ontbyt was nie great nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Zanalee
Top House
Jogurt was net oopgemaak en so gelos, heerlike volroom jogurt met vrugte onder. Die gaste wou nie die hele ontbyt soos beskikbaar nuttig nie.

Lorraine C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2019

Pleasantly surprised. Zanalee was there to welcome me and make sure I was comfortable. Home away from home. Will definitely be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2019

Baie lekker. Die mense was baie vriendelik en professioneel. Hulpvaardig met reëlings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari L
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Goeie ligging met persoonlike aandag, uitstaande ondervinding. Ons tweede geleentheid in die baie unieke huis met outentieke interieur wat met kaggelvuur en gasvrye behandeling ons gemaklik en veilig laat bly het in Ladybrand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zanalee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R857
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R857
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kerk Straat, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0NzRkYzUyLTU1NjAtNGY1MC1hY2Q5LTgwNjJiNTk1MzkwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R857 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 1 Kerk Street Ladybrand 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.200765007358 27.453911304474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang