Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Top House

Langtermynverblyf-aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kerk Straat, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 R858 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hierdie luukse B&B voorsien akkommodasie in ‘n stil omgewing in Ladybrand. Die gebou is 1 van die oudste huise in die dorp met ‘n lang en interessante geskiedenis.

Top House B&B bied die sakepersoon en toeris ‘n gerieflike kamer om te rus en ontspan. Ons het 5 dubbelkamers, almal en suite, met DStv en Internettoegang. Geniet ons plaasontbyt in die eetkamer waar jy byna die grammofoon wat speel en die ou familie se ure lange gesels voor die kaggelvuur kan hoor.

Veilige parkering is op die eiendom agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Ons bedien heerlike ontbyt en baie goeie restaurante is in die naby omgewing geleë. Ons is slegs 18 km van die Lesothogrens, bied die Bergkoninkryk met sy majestieuse berge, die indrukwekkende Katsedam en waterskemaprojek, sneeu-ski, abseil, ponieritte, 4x4-ritte en meer. Ons is slegs 3 minute se stap gholfklub en gimnasium. Ladybrand bied ook plaaslike kunstenaars, staproetes en historiese plekke in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Rozanne S
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag op pad na Pretoria. Baie gasvry, veilig en mooi. Die ontbyt was heerlik!
Nov 2024
Werner S
5.0
Ideale oornagplek vir enkelreisiger waaraan alle behoeftes voorsien word. Baie vriendelike ontvangs en spoedige, doeltreffende inligting oor verblyfop...
Sien meer
Okt 2024
Hilda B
Saam met vriende
5.0
Gasvryheid en ouwêreldse sjarme. Heerlike huislike ontvangs vanaf ons gasvrou - wonderlike ou sandsteen gebou met gerieflike kaners en warm komberse. ...
Sien meer
Sep 2024
Nellie S
5.0
Vriendelik en gasvry! Die gasvrou was voorbereid op my koms deur seker re maak die kamer is warm aangesien dit in die middel van die winter is en my a...
Sien meer
Jun 2023
Paul D
Saam met lewensmaat
5.0
Oorslaap op reis na noorde. Uiters vriendelike ontvangs. Niks was vir haar te veel moeite nie. Paaie in die dorp was uiters sleg. Straatname was ondui...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zanalee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 1 Kerk Straat, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Gaste dink Top House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 858
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 858
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kerk Straat, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0NzRkYzUyLTU1NjAtNGY1MC1hY2Q5LTgwNjJiNTk1MzkwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R857 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 1 Kerk Street Ladybrand 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.200765007358 27.453911304474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang