Topanga 10
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Malie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
John E - Jul 2024
Algehele gradering
Had a great time.
Willem N - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker, skoon, veilig
Topanga 10 se terugvoer
More Willem
Ek is baie bly julle het julle verblyf daar geniet. Baie dankie vir julle terugvoer, ek waardeer dit regtig baie.
Baie dankie vir jul ondersteuning, ek waardeer dit.
Lekker dag.
Theo S - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Topanga 10 se terugvoer
More Theo
Baie dankie vir die terugvoer
Ek is bly julle het van ons plekkie gehou en dat julle dit geniet het. Dit was vir ons 'n voorreg om julle by Topanga te kon ontvang
Dankie vir julle ondersteuning. Ons waardeer dit baie
Lekker dag
Daniel P - Sep 2023
Algehele gradering
Splendid time.
Topanga 10 se terugvoer
Morning Daniel
Thank you so much for you review. It was only a pleasure having you there
Thanks for the support, I really appreciate. You will always be welcome to come and spend time at our place
Nice day
Malie Taute
Anthonet D - Okt 2023
Algehele gradering
Dit is goed toegerus en ons almal het dit geniet.
Topanga 10 se terugvoer
Hi Anthonet
Baie bly jul het jul verblyf en vakansie geniet. Dankie ook vir die terugvoer, ek sal dat die skoonmaakdienste onmiddellik aandag gee aan die probleem. Dankie vir die laat weet, want soos jy weet, bly ons nie daar naby nie en is absoluut afhanklik van gaste se terugvoer
Lekker dag
Malie
Greg R - Jul 2023
Algehele gradering
Great stay.
Topanga 10 se terugvoer
Hi Greg
Thank you for your review
Thanks for letting me know about the fittings. I did ask that repairs been done. So it was fixed already. I will add my own location when we going that side again. Might been easier after that
Nice day
Malie
Vijendra P - Jan 2023
Algehele gradering
Wow we were stunned with the unit. It had everything which we required.
Topanga 10 se terugvoer
Hi Vijendra, thanks a lot for your review. I'm glad you enjoyed your stay. I will for sure look into changing the bed. Thanks for letting me know.
Kind regards,
Malie
Thandiswa N - Okt 2022
Algehele gradering
It was great, everything was perfect. Very clean and neat. It's a quiet and a safe place.
Topanga 10 se terugvoer
Good morning Thandiswa,
Thank you for your review. I'm so glad you enjoyed your stay at Topanga nr 10. It was so nice having you there.
Nice day.
Malie Taute
Sydney M - Jun 2022
Algehele gradering
It was good.
Elize M - Sep 2021
Algehele gradering
Enjoyed to the fullest.
Topanga 10 se terugvoer
Hi Elize,
Hope you are well.
Thanks so much for your review. I'm glad you enjoyed your stay at Topanga 10 and I hope to see you soon again.
Hope you and your family have a blessed Christmas and a very happy and blessed new year.
Thanks again for the support and lovely day.
Kind regards,
Malie Taute
Letitia M - Des 2020
Algehele gradering
Relaxed, convenient and spacious.
Topanga 10 se terugvoer
Hi Letitia.
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het die tydjie daar geniet. Dit was 'n voreg om jul as gaste te kon ontvang
Lekker naweek
Vriendelike groete
Malie
Roy M - Nov 2020
Algehele gradering
Kid friendly, clean and close to all amenities.
Topanga 10 se terugvoer
Good day.
Thanks for your review. I'm glad that you enjoy your stay at Topanga 10.
Sorry about the noise at the swimming pool. I did take it up with the people responsible for the security and they assured me that it will not happen again in the future.
I am very sorry about this.
Nice day
Malie Taute
Alicia D - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker.
Topanga 10 se terugvoer
Goeiemore Alicia
Hoop dit gaan goed.
Baie dankie vir u terugvoer. Ek is jammer dat alles nie mooi skoon was in die kombuis nie. Ek het die skoonmaakdiens wat namens my die skoonmaak hanteer in kennis gestel. Hulle het my verseker dat hulle in die toekoms sal seker maak dat alles na wense is.
Ek is bly dat julle andersins die vakansie geniet het, en mag julle 'n baie Geseende Kersfees en Voorspoedige nuwe jaar hê.
Lekker dag
Malie Taute
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Nicholson-laan, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang