Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga 14

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jacques H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Die opsigter en sy vrou was baie aangenaam. Rustig en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Heerlik en rustig. Baie mooi eenheid. Help baie dat dit 'n grondvloer-eenheid is omdat ons kleiner kinders het. Die gratis WiFi is 'n groot pluspunt. Die eenheid is loopafstand van die strand. Dit is baie veilig. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Topanga 14
Hallo daarso. Baie dankie vir die mooi woorde en dankie dat julle Topanga 14 gekies het. Ons sien uit om julle gou weer te sien. Groete

Chantel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Ongelooflik lekker. Ons kon nie vir beter vra nie, ons het regtig baie lekker gebly, alles is daar wat jy nodig sou hê by jou eie huis. Christa en Cindy en haar span is baie vriendelik en baie hulpwaardig. Daar was net 'n klein probleem gewees met die waterdruk en ek het vir Cindy laat weet en dadelik het die mense gekom om te kyk na die pype en dit was uitgesorteer. Verder is dit so rustig en skoon jy weet sommer jy is op vakansie en kry lekker gerus. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Topanga 14
Hallo daarso. Vreeslik dankie vir jou terugvoer. Ons sal seker maak dat die water uitgesorteer word voor julle weer kom kuier. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Maranda M
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Beautiful place. Topanga 14 is a comfy relaxing getaway a very inviting home away from home. Beautiful place secure the complex itself is so beautiful. The place is close to all u would need for your stay (restaurants, shops, garages, malls, hospitals etc). Definitely will be visiting Topanga 14 very often. Thank you to the team keep it up fantastic place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Topanga 14
Good day Maranda. Thank you for your amazing feedback. We hope to host you again in the future. Much appreciated.

Darrell G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Relaxing, ocean view, kids friendly. Topanga 14 was a very nice complex. Friendly complex. Great for children and young families. The complex and unit were very clean. Huge compliments go to the maintenance team! The pool was kept clean and the braai stations were great. A very nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2023

Baie lekker, ek het net baie gesukkel met water en die parkering is baie onprakties. Ek het vir 2 aande nie water gehad nie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collinstraat, Topanga 14, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab25870021b7c0330a41637b8107ecff2a7df9f90487d2896b33103f7bbb9bc4690cc1674bde9c5fbd4a2bd76eac2b457fbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Collin Street Topanga Unit 14 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.824588916602 30.402728084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang