Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga 18

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholsonlaan 78, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Topanga 18 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks spog met 2 swembaddens, 'n braai-area en is naby die strand geleë.

Dié grondvloerwoonstel beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer bied toegang tot 'n patio-area. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel en 'n broodrooster.

Die sitkamer het 'n slim-TV en bied toegang tot 'n stoep. 'n Motorafdak is beskikbaar vir 1 voertuig. Die woonstel is naby 'n Spar, verskeie restaurante en net 'n entjie se ry vanaf besienswaardigehede in Margate.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Estè O
Gesin met tieners
5.0
Kuier baie geniet, sal enige tyd weer daar bly. Ons het baie lekker gebly, eenheid is baie skoon en netjies, sal dit enige tyd aanbeveel.
Des 2023
Joshua K
Saam met lewensmaat
5.0
We were very impressed with our stay at Topanga 18. Very decent unit and great area in general. We are very pleased with the services p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Gabriel A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese verblyf. Baie sentrale en skoon verblyf. Sal beslis weer besoek.
Okt 2023
Ramona D
Gesin met tieners
4.2
Topanga is beslis 'n goeie opsie vir akkommodasie in Uvongo. Topanga 18 is perfek geleë naby die swembad. Die patio wat uitloop na die tuin is baie ge...
Sien meer
Jan 2023
Sandile M
Saam met lewensmaat
4.2
Well worth my while. Nothing more, just the rain and the beach was dirty!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Nicholsonlaan 78, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Topanga 18 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholsonlaan 78, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0d2ad5e9d1aa92c46fdae8098e8f82c5312c0ce5d0ae23b458d0b9db1fd36c006c0fa49da5432a938f3c08dc334639f9be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 78 Nicholson Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.832217726237 30.395676929396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang