Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga 35

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 50 resensies vir Topanga 35
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rhona M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona M

Onvergeetlik en wonderlik met die voëlsang en see waarmee jy wakker word.

Absoluut fantasties, netjies en skoon kompleks en alles wat mens nodig het in die eenheid. Die gasvrou is regtig baie professioneel. Sal definitief weer daar kom draai, sommer gou. Parkeering is veilig en die tuine is pragtig, asook die swembad. Net alles uit boonste rakke.

Topanga 35 se terugvoer

Hallo Vivian
Baie dankie vir die besondere mooi resensie. Ek is werklik bly julle het dit so geniet en lekker gekuier. Dit is altyd verblydend om gaste soos julle te mag ontvang. Sien julle gou weer! Alles van die beste. Rene

Topanga 35
Julie C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie C

Brilliant location, excellent accommodation.

Excellent, accommodation great - Fridge could be bigger.

Gerhard M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Dit is uitstekende waarde vir geld.

Die buiteligte en elektriese heining is aan tydens beurtkrag. Die woonstel is fantasties en ideale ligging en ten volle toegerus. Wonderlike huis en lekker ontspan van al die stad se gejaag. Sal dit vir enige familie aanbeveel.

Topanga 35 se terugvoer

Hallo Gerhard
Baie dankie vir die mooi resensie en positiewe terugvoer. Ons is regtig baie bly julle het die woonstel geniet en lekker ontspan. Julle sal altyd baie welkom wees by Topanga 35.
Sien uit om julle weer te mag ontvang.
Groete,
Rene

Topanga 35
Ronel O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O

Amazing.

Value for money, great location. Beautiful unit with everything you would need all within walking distance.

Candice U - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice U

Very enjoyable. Recommend.

Lovely view. Clean. Nice swimming pool and beautiful gardens. Friendly staff.

Elani N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elani N

Baie goeie diens en lekker plek naby die see.

Ons het baie lekker gebly en die eienaar en die agent wat gehelp het was altyd beskikbaar om te luister en te help. Ek kan definitief aanbeveel. Baie dankie.

Carli N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carli N

Baie lekker plek.

Baie lekker plek, maar hulle kan dalk dink aan WiFi.

Gerhard V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Baie lekker verblyf. Heerlike swem- en braaigeriewe.

Sentraal geleë. Netjies en skoon met alles wat nodig is om 'n vakansie te geniet.

Maryna S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna S

Heerlike vakansie.

Internet was 'n ernstige probleem. Oorweeg asb om internettoegang te gee. As daar skoonmaakgoedere is om die woonstel skoon te hou sal dit ook beter wees.

Topanga 35 se terugvoer

Beste Maryna, baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit. Ek is baie bly dit was 'n heerlike vakansie en hoop julle het lekker gerus. Alhoewel daar nie gratis Wi-Fi beskikbaar is nie, is daar baie goeie internetdekking by Topanga. Daar is wel skoonmaakgoedere in die eenheid, onder andere 'n besem, grafie, mop en skottelgoedseep in die kombuis. In albei badkamers is daar botteltjies drukseep en handdoeke. Gelukkig is daar ook die opsie wat ek genoem het dat jy gebruik kan maak van 'n betroubare Skoonmakdiens teen jou eie koste indien jy sou wou.
Mag dit 'n baie mooi jaar wees. Vriendelike groete, Rene Muller.

Topanga 35
Robert C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C

Rustige atmosfeer. Gerieflik en goed ingerigte woonstel.

Cindy wat ons ontvang en die woonstel gediens het, is 5 ster. Goeie diens, heerlike verblyf, pragtige uitsig.

Topanga 35 se terugvoer

Beste Robert, baie dankie vir die mooi resensie. Wees verseker dat ek dit opreg waardeer. Ek is regtig baie bly julle het die verblyf geniet en julle sal altyd baie welkom wees. Alles van die beste. Vriendelike groete, Rene Muller.

Topanga 35
Samantha B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B

Beste vakansiehuis.

Alles wat jy nodig het en baie netjies.

Topanga 35 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit opreg. Ek is baie bly julle het lekker gekuier by Topanga 35. Julle sal altyd welkom wees.

Topanga 35
Louis G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G

Dis was great!

Baie lekker plek om te bly. Veilig en naby alles wat jy nodig het.

Ilse E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse E

Baie lekker.

Goeie ligging en gerieflik ingerig.

Lynette N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette N

Baie lekker vakansie met strand loopafstand vanaf blyplek.

Die plek is goed toegerus en het aan al ons behoeftes voldoen. Die kinders het lekker gekuier en maats gemaak om die braaiplek.

Thomas R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas R

Clean, effortless, affordable stay at the sea.

We had the most wonderful 10 days at Topanga 35. The location was perfect, had everything we wanted and was cost-effective. Rene and her team communicated well and were friendly. We would gladly visit again!

Topanga 35 se terugvoer

Hi Thomas

Thank you so much for your special review. It was truly a great pleasure to accommodate you and your family. You will always be most welcome at Topanga 35 and we hope to see you again soon. Keep well. Warm regards, Rene

Topanga 35
Pj S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj S

Besonderse uitsig.

Alle geriewe soos by ons huise.

Topanga 35 se terugvoer

Hallo Pj

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is baie bly julle het julle verblyf by Topanga 35 so geniet. Sien gou weer.

Beste groete

Rene

Topanga 35
Marcus S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcus S

Very neat and comfortable unit.

Very neat and comfortable unit. Comfortable beds and kitchen well stocked that includes washing machine and dryer, the fridge is a bit small. We only had one set of keys and remote which was a bit inconvenient but nevertheless we enjoyed our stay very much. Big thank you to Andre, Jan and Marius for all the help.

Topanga 35 se terugvoer

Good day Marcus
Thank you so much for the review. I am very glad you enjoyed your holiday at 35 Topanga. Hope to see you again soon.
Keep well
Kind regards
Rene

Topanga 35
Anne-marie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie D

Baie netjiese woonstel en loopafstand na Uvongo strand.

Die woonstel is baie goed toegerus. Veilige parkering vir voertuie. Wasmasjien en tuimeldroeër was bonus met die reën dae wat ons gehad het.

Topanga 35 se terugvoer

Hallo Anne-Marie,

Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit. Ek is regtig bly die wasmasjien en tuimeldroer kon dinge vergemaklik.
Sien uit om julle weer te sien, hopelik is daar dan meer sonksyndae vir julle.

Beste groete
Rene

Topanga 35
Maryann U - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryann U

The stay was very enjoyable and comfortable. Place was neat and clean. Gas braai on balcony was very convenient.

There was a trailer parked right behind our parking bay for the entire stay, which made it very difficult to navigate in and out and a bit risky as we had to battle to get in and out. Otherwise we have no complaints about the apartment.

Topanga 35 se terugvoer

Thank you so much for the feedback, it's always much appreciated. I am very glad you enjoyed a pleasant stay at 35 Topanga. Unfortunately, I wasn't aware of the trailer. I would have immediately paid attention to sort it out for you. Each unit has its own parking space and other vehicles/trailers may not use it at all.

Keep well and we hope to see you again soon!


Topanga 35
Tania V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V

Short and sweet.

Neat, clean, easy access to roads.

Topanga 35 se terugvoer

Hello Tania
Thank you very much for your review. You will always be most welcome.
Warm regards
Rene

Topanga 35
Nelie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie V

Het baie gerus.

Was teleurgesteld dat niemand ons gehelp het om swaar bagasie trappe op te dra nie. Ook het niemand ons gesê daar is nie diens nie, ons moet 48 uur voor die tyd iemand bespreek nie. Maar verder het ons dit baie geniet. Dit was rustig. Net die beurtkrag was uiters onaangenaam want dit maak dit moeilik om te beplan waar om te gaan. Ek en my man het albei hart operasies gehad en het die rus baie nodig gehad. So aan die einde het dit ons nie gepla dat daar nie diens in die eenheid is, nie want ons kon baie rus. Net die dra van eie bagasie was moeilik vir ons.

Topanga 35 se terugvoer

Hallo Nelie,

Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit regtig. Aangesien Topanga 'n selfsorg-eenheid is, soos geadverteer, is daar nie skoonmaakdienste nie. Ek sou egter baie graag vir julle betroubare skoonmaakdienste wou reel as ek net daarvan bewus was dat julle 'n behoefte daaraan het.
Ek is baie bly julle het dit geniet en het lekker gerus. Baie sterkte met die herstelproses.
Groete
Rene Muller

Topanga 35
Colene S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colene S

Rus en vrede.

Die plekkie is ideaal vir 2 mense of 'n gesin. Naby swembad en see. Netjies en skoon. Modern met lieflike balkon. Gasbraai op balkon maar daar is braaiplek onder by die swembad in die kompleks. Ons het ons tyd daar vreeslik geniet!

Lynette N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette N

Ons het dit baie geniet!

Die plek was baie skoon en netjies. Ons sal graag weer by Topanga 35 wil gaan vakansie hou. Alles wat ons nodig gehad het was in die woonstel beskikbaar.

Gert J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J

Awesome place, userfriendly

The stay in topanga 35 was exalent, the people that cleans the apartment very friendly, the surrounding area was very clean, not far from beach, walking distance to shops, and beach, thanks for everything, God bless you all.

Topanga 35 se terugvoer

Hello Gert. Thank you so much for the positive review. It was a pleasure to have you as guests. You will always be most welcome. Keep well. Kind regards, Rene

Topanga 35
Elscke V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elscke V

Gerieflik, opwindend en wens tyd kon stilstaan.

Wat 'n lieflike tyd saam ons 2 kindertjies. Die plekkie was goed ingerig en baie skoon en ekstra moeite was gedoen tydens hierdie pandemietyd. Kliëntediens was uitmuntend en baie tegemoetkomend! Lieflike uitsig oor die see en die swembadens. Letterlik loopafstand van die strand, groot bonus! Sal beslis teruggaan.

Topanga 35 se terugvoer

Hallo Elscke,
Ons waardeer die mooi en positiewe resensie. Ons is regtig baie bly julle gesin het die vakansie so geniet. Julle sal altyd welkom wees by Topanga 35.
Hoop ons sien julle gou weer!
Beste groete,
René

Topanga 35
Peet B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet B

Die woonstel is baie netjies en het alles wat nodig is om jou tuis te laat voel.

Topanga is baie naby Uvongo se hoofstrand, asook naby al die groot winkelsentrums. Daar is heelwat om te sien rondom Uvongo. Die eenheid in die kompleks het 'n mooi see-uitsig en alles wat jy nodig het is daar vir 'n vakansie.

Riana M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riana M

Deur die week lekker. Naweke 'n riller.

Plek is baie netjies en goed versorg. Naweke is dit 'n lawaai tot na 12 in die aand en begin weer 5 uur in oggend. Altwee naweke wat ons daar was. Swem na 12 in aand en raas. Deur die week is dit 'n fantastiese plek.

Topanga 35 se terugvoer

Beste Riana

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly julle het deur die week lekker vakansie gehou, en is jammer om te hoor van die lawaaierigheid. Ongelukkig het ek nie beheer oor die ander eenhede se besoekers nie, maar dit is verseker teen Topanga Body Corporate se reels om ander gaste te verontrief na sekere tye. Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Rene

Topanga 35
Riekie K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie K

Baie nice plekkie, sal enige een aanbeveel om daar te gaan bly.

Baie mooi, veilige plekkie. Sal weer soontoe gaan vir 'n vakansie.

Topanga 35 se terugvoer

Hallo Riekie

Baie dankie, ek waardeer die mooi resensie! Ons is baie bly julle het die vakansie geniet en sien uit om julle weer te ontvang!

Beste wense

Rene Muller

Topanga 35
Hendrina B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina B

Is 'n baie netjies eenheid met als wat jy benodig in 'n rustige omgewing.

Sal 35 Topanga vir enige een aanbeveel. Dit was 'n wonderlike verlof. Ons as gesin het dit baie geniet. Gasbraaier spaar baie onkoste. Sal enige tyd weer daar bly.

Topanga 35 se terugvoer

Hallo Hendrina,

Baie dankie vir die pragtige resensie, dit was regtig 'n plesier om julle te ontvang. Ek is baie bly dat julle Topanga 35 geniet het. Hoop ek kan die voorreg hê om julle weer in die toekoms te mag ontvang!

Rene Muller

Topanga 35
Jp V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V

Supernetjies, skoon en goed toegerus.

Baie dankie Rene. Rene was vinnig om te antwoord op enige navrae wat ek gehad het. Hierdie woonstel was superskoon en as vakansieganger kom dit niks kort nie (volle DStv-pakket). Die woonstel is geleë naby die strand en die Spar wat nou netjies oorgedoen is. Die kompleks was toegerus om enige watertekorte te hanteer en daar is selfs 'n punt waar ons kon gefiltreerde water gratis kon kry in die kompleks. Baie dankie Rene ons het so lekker vakansie gehou en so lekker gebly in Topanga 35.

Topanga 35 se terugvoer

Hallo Jaco
Baie dankie vir die positiewe resensie, wees verseker dat ek dit opreg waardeer. Julle sal altyd baie welkom wees en ek hoop ek kan julle weer in die toekoms akkommodeer. Dit is gaste soos julle wat maak dat ons te alle tye net ons beste wil gee.
Vriendelike groete
Rene Muller

Topanga 35
Michelle D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Was delightful.

Immediate attention to any problem which is fantastic.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was heerlik.

Onmiddellike aandag aan enige probleme was fantasties.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hannes V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Sal plek definitief aanbeveel vir 'n gesin van 4.

Die plek is uitstekend, prakties en netjies ingerig. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel en sal definitief weer my keuse wees as ek Uvongo toe gaan.

Topanga 35 se terugvoer

Goeie more Hannes. Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit opreg. Ek is regtig bly julle het alles geniet en dit sal vir my 'n voorreg wees om julle weer te ontvang.

Topanga 35
Janus M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus M

Baie lekker gebly.

Baie bekostigbaar en naby aan die strand. Ons het November gegaan en dit was perfek aangesien dit nog buiteseisoen was. Weet nou nie van "peak season" nie.

Adele V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Lekker geslaap.

Was jare laas by die see maar het dit geniet. Al was die weer nie lekker nie kon ons lekker snoesig TV kyk en kuier.

Liza V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Goed.

Ons het 'n baie lekker tyd gehad.

Valencia C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valencia C

Heerlike verblyf! Gerieflik en netjies! Besliste aanbeveling.

Onverbeterlike gasvryheid en kliëntediens! Die woonstel is baie gerieflik en netjies ingerig met 'n gasbraaier, wasmasjien, tuimeldroër, elektroniese kluis en DStv as 'n verdere bonus. See-uitsig vanaf die balkon. Die kompleks is veilig met goeie sekuriteit. Stapafstand na Uvongo se hoofstrand en omliggende winkels.

Liezl D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl D

Fantasties lekker!

Baie netjies en skoon, alles was maklik toekombaar, niks tekort gekom nie. Was rustig en ontspannend. Baie lekker vakansie gehou, sal enige tyd teruggaan.

James D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D

Totale plesier!

Topanga 35 is 'n pragtige, netjiese plekkie, ideaal vir 'n familie met al die nodige om jou vakansie te geniet! Dankie vir die maklike en spoedige diens en vir julle pragtige plek teen die billike prys!

Heidi C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi C

Fantasties!

Fantasties vanaf die bespreking tot my uitklok.

Johan M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Rustig.

Lekker rustig en veilig. Skoon en netjies.

Jan W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Moes wag vir sleutels na telefonies bespreek was.

Lekker gebly. Sal besluit of ons weer daar sal bespreek.

Gawie B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie B

Uitstekende verblyf en kan met groot vrymoedigheid aanbeveel word.

Die selfsorgeenheid was netjies versorg en alle toerusting in 'n uitstekende toestand. Die hulp en bystand van die dame by wie ons die eenheid se sleutel gekry het verdien die hoogste lof vir die diens wat sy lewer. Topanga word met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Sharivka C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharivka C

Dit was ongelooflik lekker!

Alles wat nodig is was in die woonstel. Ek het drie kinders en dit was gepas met als! Een baba wat in kot geslaap het en twee kinders in die spaarkamer. Ek kon elke dag die see hoor. Die swem bad was elke dag skoon en netjies. Ek kon lekker op die gasbraai braai, en vir die see kyk! Beveel dit enige tyd aan.

Erhardt W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erhardt W

'n Gerieflike familie blyplek met als wat jy benodig!

Ons het baie lekker gebly - die woonstel was uitstekend toegerus met als wat jy nodig het. Die DStv was 'n lekker bonus wanneer die weer nie so lekker saamspeel nie.

Christine G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine G

Baie lekker, mooi, modern en goed toegerus.

Dit is 'n baie oulike eenheid. Goed toegerus, skoon en modern. Die kompleks word mooi instand gehou, en die ligging is ideaal. Dit is waarde vir geld, en ons sal definitief weer soontoe gaan.

Hermien G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien G

Heerlike vakansie in netjiese skoon kompleks en eenheid!

Topanga 35 is 'n pragtige, netjiese en skoon eenheid. Dit is ten volle toegerus met alles wat nodig is. Daar is veilige parkering, dis loop afstand na die strand, en na die winkels in die hoofstraat. Die swembaddens is skoon en omhein. Die eienares Rene het moeite gedoen om mens welkom te heet in die eenheid deur klein goedjies wat sy gedoen het. Ons sal in die toekoms definitief weer soontoe gaan.

Philip M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Ons sal elke keer terugkom.

Dit was 'n wonderlike ruskans gewees. Topanga 35 besit alles wat 'n mens nodig het om lekker to ontspan by die see.

Andre V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Wonderlik.

Topanga 35 was een van die beste woonstelle wat ons al in gebly het. Ons sal enige tyd weer gaan. Die meubels, linne en toerusting was pragtig en netjies. Het dit baie geniet.

Phillip F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip F

Lieflike skoon en goed toegeruste woonstel op die eerste verdieping een blok weg van die swemstrand.

Die Topanga-kompleks is baie netjies en word goed instand gehou. Deur die week is dit lekker stil maar oor naweke kan dit woelig en lawaaierig word met naweek besoekers. Dit is naby winkeltjies en die swemstrand geleë. Die visvangs was goed en die lewensredders was heeldag aan diens gewees. Die strand is baie mooi en beskut teen die wind. Sal definitief aanbeveel.

Leah O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leah O

Dit was uit die boonste rakke!

Ons as gesin het dit baie geniet. Die swembaddens was altyd skoon. Die veiligheid is puik. As ouers met klein kinders is dit vir ons riem onder die hart dat hulle lekker buite kan speel.

Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colin-straat 70, Topanga 35, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlYzNlMjlkLTVhMWYtNDhkYS1hNGRkLTc1MjczYWM3ZWFlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 4) 50 5 1 5 70 Colin Street 35 Topanga 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.832188888889 30.395536111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang