Topanga 35
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Rhona M - Mei 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik en wonderlik met die voëlsang en see waarmee jy wakker word.
Topanga 35 se terugvoer
Hallo Vivian
Baie dankie vir die besondere mooi resensie. Ek is werklik bly julle het dit so geniet en lekker gekuier. Dit is altyd verblydend om gaste soos julle te mag ontvang. Sien julle gou weer! Alles van die beste. Rene
Julie C - Feb 2024
Algehele gradering
Brilliant location, excellent accommodation.
Gerhard M - Mei 2023
Algehele gradering
Dit is uitstekende waarde vir geld.
Topanga 35 se terugvoer
Hallo Gerhard
Baie dankie vir die mooi resensie en positiewe terugvoer. Ons is regtig baie bly julle het die woonstel geniet en lekker ontspan. Julle sal altyd baie welkom wees by Topanga 35.
Sien uit om julle weer te mag ontvang.
Groete,
Rene
Ronel O - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing.
Candice U - Feb 2023
Algehele gradering
Very enjoyable. Recommend.
Elani N - Des 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens en lekker plek naby die see.
Carli N - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Gerhard V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf. Heerlike swem- en braaigeriewe.
Maryna S - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike vakansie.
Topanga 35 se terugvoer
Beste Maryna, baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit. Ek is baie bly dit was 'n heerlike vakansie en hoop julle het lekker gerus. Alhoewel daar nie gratis Wi-Fi beskikbaar is nie, is daar baie goeie internetdekking by Topanga. Daar is wel skoonmaakgoedere in die eenheid, onder andere 'n besem, grafie, mop en skottelgoedseep in die kombuis. In albei badkamers is daar botteltjies drukseep en handdoeke. Gelukkig is daar ook die opsie wat ek genoem het dat jy gebruik kan maak van 'n betroubare Skoonmakdiens teen jou eie koste indien jy sou wou.
Mag dit 'n baie mooi jaar wees. Vriendelike groete, Rene Muller.
Robert C - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Gerieflik en goed ingerigte woonstel.
Topanga 35 se terugvoer
Beste Robert, baie dankie vir die mooi resensie. Wees verseker dat ek dit opreg waardeer. Ek is regtig baie bly julle het die verblyf geniet en julle sal altyd baie welkom wees. Alles van die beste. Vriendelike groete, Rene Muller.
Samantha B - Apr 2022
Algehele gradering
Beste vakansiehuis.
Topanga 35 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit opreg. Ek is baie bly julle het lekker gekuier by Topanga 35. Julle sal altyd welkom wees.
Louis G - Jan 2022
Algehele gradering
Dis was great!
Ilse E - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Lynette N - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker vakansie met strand loopafstand vanaf blyplek.
Thomas R - Apr 2021
Algehele gradering
Clean, effortless, affordable stay at the sea.
Topanga 35 se terugvoer
Hi Thomas
Thank you so much for your special review. It was truly a great pleasure to accommodate you and your family. You will always be most welcome at Topanga 35 and we hope to see you again soon. Keep well. Warm regards, Rene
Pj S - Feb 2021
Algehele gradering
Besonderse uitsig.
Topanga 35 se terugvoer
Hallo Pj
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is baie bly julle het julle verblyf by Topanga 35 so geniet. Sien gou weer.
Beste groete
Rene
Marcus S - Mrt 2021
Algehele gradering
Very neat and comfortable unit.
Topanga 35 se terugvoer
Good day Marcus
Thank you so much for the review. I am very glad you enjoyed your holiday at 35 Topanga. Hope to see you again soon.
Keep well
Kind regards
Rene
Anne-marie D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese woonstel en loopafstand na Uvongo strand.
Topanga 35 se terugvoer
Hallo Anne-Marie,
Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit. Ek is regtig bly die wasmasjien en tuimeldroer kon dinge vergemaklik.
Sien uit om julle weer te sien, hopelik is daar dan meer sonksyndae vir julle.
Beste groete
Rene
Maryann U - Apr 2021
Algehele gradering
The stay was very enjoyable and comfortable. Place was neat and clean. Gas braai on balcony was very convenient.
Topanga 35 se terugvoer
Thank you so much for the feedback, it's always much appreciated. I am very glad you enjoyed a pleasant stay at 35 Topanga. Unfortunately, I wasn't aware of the trailer. I would have immediately paid attention to sort it out for you. Each unit has its own parking space and other vehicles/trailers may not use it at all.
Keep well and we hope to see you again soon!
Tania V - Mrt 2021
Algehele gradering
Short and sweet.
Topanga 35 se terugvoer
Hello Tania
Thank you very much for your review. You will always be most welcome.
Warm regards
Rene
Nelie V - Nov 2021
Algehele gradering
Het baie gerus.
Lees meerTopanga 35 se terugvoer
Hallo Nelie,
Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit regtig. Aangesien Topanga 'n selfsorg-eenheid is, soos geadverteer, is daar nie skoonmaakdienste nie. Ek sou egter baie graag vir julle betroubare skoonmaakdienste wou reel as ek net daarvan bewus was dat julle 'n behoefte daaraan het.
Ek is baie bly julle het dit geniet en het lekker gerus. Baie sterkte met die herstelproses.
Groete
Rene Muller
Colene S - Nov 2020
Algehele gradering
Rus en vrede.
Lynette N - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
Gert J - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome place, userfriendly
Topanga 35 se terugvoer
Hello Gert. Thank you so much for the positive review. It was a pleasure to have you as guests. You will always be most welcome. Keep well. Kind regards, Rene
Elscke V - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik, opwindend en wens tyd kon stilstaan.
Topanga 35 se terugvoer
Hallo Elscke,
Ons waardeer die mooi en positiewe resensie. Ons is regtig baie bly julle gesin het die vakansie so geniet. Julle sal altyd welkom wees by Topanga 35.
Hoop ons sien julle gou weer!
Beste groete,
René
Peet B - Nov 2020
Algehele gradering
Die woonstel is baie netjies en het alles wat nodig is om jou tuis te laat voel.
Riana M - Des 2020
Algehele gradering
Deur die week lekker. Naweke 'n riller.
Topanga 35 se terugvoer
Beste Riana
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly julle het deur die week lekker vakansie gehou, en is jammer om te hoor van die lawaaierigheid. Ongelukkig het ek nie beheer oor die ander eenhede se besoekers nie, maar dit is verseker teen Topanga Body Corporate se reels om ander gaste te verontrief na sekere tye. Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Rene
Riekie K - Des 2019
Algehele gradering
Baie nice plekkie, sal enige een aanbeveel om daar te gaan bly.
Topanga 35 se terugvoer
Hallo Riekie
Baie dankie, ek waardeer die mooi resensie! Ons is baie bly julle het die vakansie geniet en sien uit om julle weer te ontvang!
Beste wense
Rene Muller
Hendrina B - Sep 2019
Algehele gradering
Is 'n baie netjies eenheid met als wat jy benodig in 'n rustige omgewing.
Topanga 35 se terugvoer
Hallo Hendrina,
Baie dankie vir die pragtige resensie, dit was regtig 'n plesier om julle te ontvang. Ek is baie bly dat julle Topanga 35 geniet het. Hoop ek kan die voorreg hê om julle weer in die toekoms te mag ontvang!
Rene Muller
Jp V - Jul 2019
Algehele gradering
Supernetjies, skoon en goed toegerus.
Lees meerTopanga 35 se terugvoer
Hallo Jaco
Baie dankie vir die positiewe resensie, wees verseker dat ek dit opreg waardeer. Julle sal altyd baie welkom wees en ek hoop ek kan julle weer in die toekoms akkommodeer. Dit is gaste soos julle wat maak dat ons te alle tye net ons beste wil gee.
Vriendelike groete
Rene Muller
Michelle D - Des 2019
Algehele gradering
Was delightful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was heerlik.
Onmiddellike aandag aan enige probleme was fantasties.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hannes V - Jan 2019
Algehele gradering
Sal plek definitief aanbeveel vir 'n gesin van 4.
Topanga 35 se terugvoer
Goeie more Hannes. Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit opreg. Ek is regtig bly julle het alles geniet en dit sal vir my 'n voorreg wees om julle weer te ontvang.
Janus M - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Adele V - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Liza V - Jul 2018
Algehele gradering
Goed.
Valencia C - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf! Gerieflik en netjies! Besliste aanbeveling.
Liezl D - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties lekker!
James D - Apr 2018
Algehele gradering
Totale plesier!
Heidi C - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Johan M - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Jan W - Nov 2018
Algehele gradering
Moes wag vir sleutels na telefonies bespreek was.
Gawie B - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en kan met groot vrymoedigheid aanbeveel word.
Sharivka C - Des 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker!
Erhardt W - Okt 2017
Algehele gradering
'n Gerieflike familie blyplek met als wat jy benodig!
Christine G - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker, mooi, modern en goed toegerus.
Hermien G - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike vakansie in netjiese skoon kompleks en eenheid!
Lees meerPhilip M - Des 2017
Algehele gradering
Ons sal elke keer terugkom.
Andre V - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Phillip F - Aug 2017
Algehele gradering
Lieflike skoon en goed toegeruste woonstel op die eerste verdieping een blok weg van die swemstrand.
Leah O - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was uit die boonste rakke!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colin-straat 70, Topanga 35, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang