Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga 58

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Venessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Topanga 58
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Daleen B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B

Blissful.

Heerlike rustige atmosfeer.

Charlize T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlize T

Stunning place.

Beautiful place, amazing view of the ocean.

Topanga 58 se terugvoer

Hi Charlize,
We are glad you enjoyed your stay at Topanga 58!

Topanga 58
Heidi S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi S

Goeie ligging.

Lekker gebly. Sommer sal dit bietjie warm wees - Baie son in die oggend! DStv sal ook lekker wees. Baie netjies en skoon!

Andrien V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrien V

Lekker en rustige atmosfeer.

Verblyf was baie lekker, skoon en netjies.

Rudi R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi R

Lekker vir 'n vinnige wegbreek.

Pro's: Naby aan Uvongo main beach. Veilig. Mooi uitsig. Kompleks stil. Wasmasjien en tuimeldroër. Ekstra plastiek borde en glase was great omdat ek 'n 4 jarige het. (Daar is gewone breekware, die plastiek was ekstra). Cons: Boonste vloer: Swaar dra aan bagasie. Geen DStv, Openview is glad nie great nie. Stort so bietjie all over the show gespuit. Dreinering kort bietjie skoonmaak. Geen WiFi. Overall, baie lekker vir 'n hassle free wegbreek.

Lizet S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizet S

Stunning place and location 1 block away from the beach. Clean, safe and beautiful see view.

Excellent customer service with whole booking, staying there. Beautiful place and clean with see view and safe to stay. One block away from the beach.

Topanga 58 se terugvoer

We are glad that you enjoyed your stay at Topanga 58.

Topanga 58
Desire G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desire G

Beste plek om te bly in Uvongo.

Baie lekker plek om in te bly, kort net aircons! En DStv-diens wat Topanga 58 verskaf. Verder is Topanga 58 tops, geen klagtes nie.

Leon D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D

Baie lekker.

Skoon en gerieflik. Eienaar baie toegeeflik met terugbetaling van volle verblyf, na my moeder van 60 gesukkel het met die trappe op en af na die 2de verdieping. Baie dankie. Dit word opreg waardeer.

Mercia S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia S

Clean, value for money and ideal location.

We enjoyed our stay at Topanga. Clean unit with everything you require to be comfortable. A little maintenance is required, but these were really minor. Overall we had a pleasant stay.

Topanga 58 se terugvoer

Hi Mercia,

Thanks for the lovely review. Seeing that we don't live close to our 2 units, it would be very helpful to know what we need to attend to. Can you please be more specific, feel free to call me.

We would really like to fix or replace what is necessary.

Best regards,

Venessa Schoeman
Topanga 58 & 59

Topanga 58
Johannes V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Puik, sal definitief weer by Topanga 58 gaan kuier.

Ons het vreeslik lekker vakansie gehou. Sal die plekkie sterk aanbeveel.

Marlize J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize J

Baie lekker gebly. Sal weer hier bespreek!

Plekkie is baie oulik ingerig. Die tuimeldroër en wasmasjien is groot pluspunt. Sal graag net 'n kluis wou hê. Maar verder heerlik!

Charl D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl D

Rustig en veilig.

Naby strand geleë en stapafstand van winkels af, rustig en baie veilig.

Lucinda B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda B

Definitief waarde vir jou geld.

Die plek is regtig baie mooi en netjies en gerieflik. Ek sal oor en oor weer terug gaan. Dankie Topanga vir 'n wonderlike vakansie.

Jacoba H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba H

Dit is lekker rustig.

Lekker rustig. Naby aan strand en winkels. Sal beslis weer na Topanga 58 gaan vir vakansie.

Magderie M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magderie M

Lekker.

Was net 'n oponthoud omdat ons remote se battery pap was, het ons gesukkel vir 'n dag, maar die mense het werk gemaak om so vinning as moontlik vir ons te bring.

Topanga 58 se terugvoer

Dankie Magderie. Ons streef na die beste diens en ons kan dit net doen wanneer ons konstruktiewe terugvoering kry van ons gaste.

Ons hoop om julle weer by Topanga 58 & 59 te ontvang.

Groete
Venessa

Topanga 58
Ritasha B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ritasha B

Beautiful stay, would definitely book again.

My stay has been exceptionally relaxing.

Topanga 58 se terugvoer

Thank you Ritasha. We hope to see you again.

Topanga 58
Retha W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha W

Baie lekker gebly, netjies en mense baie vriendelik.

Ons is baie goed ontvang, die woonstel is baie netjies, ons het vreeslik lekker gebly en beveel dit ten sterkste aan!

Topanga 58 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Sakkie.

Topanga 58
Jeanine M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine M

Baie mooi.

Baie netjies. Goeie uitsig al is dit nie op die see nie. Baie naby aan Uvongo-strand wat lekker is vir klein kinders.

Nico P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico P

Gemaklik.

Baie netjies en skoon geriewe.

Cindy P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy P

Fantasties!

Ons het regtig baie lekker gebly en sal beslis Topanga 58 aanbeveel. Dis 'n netjiese plek en nabygeleë aan winkels.

Vanaf
Vanaf R885
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R885
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat 70, Topanga 58, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT2zv6I8m7QaJ06Cs9DIIapBq4woFVu93GtbYf7c0ZpKWX0fMdG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 70 Colin Street 58 Topanga 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.832395498677 30.396192106827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang