Topanga 60
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jessica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Siphamandla N - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing experience filled with a lifetime of happy memories.
Topanga 60 se terugvoer
Thank you so much for your review. We value each and every one of them. It helps us to improve where we can.
We are glad to hear you had a
good time. Please do call again.
Gideon P - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Sindy G - Okt 2023
Algehele gradering
It was good.
Janine S - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Lees meerTopanga 60 se terugvoer
Beste Janine, baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons is baie bly dat alles in orde was vir jou en jou familie. Ons sien uit daarna om jou gou weer te verwelkom.
Marco L - Aug 2023
Algehele gradering
Pictures need updating and place needs maintenance.
Lees meerTopanga 60 se terugvoer
Good day,
I sincerely do apologize for the unit being not pre-cleaned. That was due to my lack of informing the booking through to Zippy cleaners.
They have informed me about the fans, and I am sorting it out.
I will update the pictures, as the previous patio set was broken and mishandled by guests and was therefore removed.
Thank you for your support. And all information is vital to keep the unit up to date and as well kept as possible for all guests. We do appreciate your feedback.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Christine V - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable home, value for money, air con in rooms was a big bonus.
Topanga 60 se terugvoer
Baie baie dankie vir julle mooi terugvoering. Ons sien regtig uit om julle weer te ontvang. Baie dankie dat julle Topanga 60 gebruik het vir julle wegbreek. Groete, Jessica
Topanga60
Stefnie V - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, die plek is baie netjies en skoon, baie veilig. Jy kry 'n baie mooi see-uitsig van die balkon af.
Topanga 60 se terugvoer
Beste gas,
Baie dankie dat U Topanga gekies het vir U vakansie.
Ons hoop om U gou weer te kan verwelkom.
Thobeka S - Feb 2022
Algehele gradering
Memorable.
Topanga 60 se terugvoer
Good day, Thobeka.
Thank you so much for your feedback.
We are glad that you had a good and comfortable time at Topanga 60
The only reason we do not serve dishcloths is due to hygiene reasons for all guests and also
due to loss. We have put it there in the past and it kept being taken. So we stopped it completely.
But we will look into the matter.
Jacqueline K - Jul 2022
Algehele gradering
Topanga was ons rusplekkie vir vyf dae, dit was veilig, naby winkels en die strand wat baie gerieflik was.
Topanga 60 se terugvoer
Goeie dag Jackie,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Ons sien uit om julle vinnig weer te ontvang.
Groete,
Topanga 60
Riëtte B - Jul 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging naby strand en winkels. Netjies en volledig toegerus.
Simlindile N - Jan 2022
Algehele gradering
I was disappointed this time around.
Johan H - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier, strand water vuil kan nie in die see swem nie.
Topanga 60 se terugvoer
Goeie dag.
Baie dankie vir jou tyd en moeite.
Die kwessies is aangespreek. Ons het ongelooflik gesukkel met die sein van die DStv. Ons het dit getoets alles deurgegaan maar hulle kon nie die fout kry nie.
Ons is nog besig om daaraan te werk om dit te probeer uitsorteer.
Baie dankie dat julle Topanga 60 besoek het.
dankie vir die terugvoer. Dit help altyd baie om kwessies wat onder my aandag gebring word, uit te sorteer.
Nomfundo G - Nov 2022
Algehele gradering
Better, raining.
Topanga 60 se terugvoer
I'm very sorry for the inconvenience that was caused. They did inform us that there was a problem with the new remotes issued. We do apologize for the inconvenience caused regarding that. Thank you for using Topanga 60 for your getaway.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Nolwazi N - Okt 2021
Algehele gradering
I had great time.
Johan H - Des 2021
Algehele gradering
Ons het so lekker gekuier, ek sal definitief weer kom kuier en seker maak ek bespreek vir langer.
Topanga 60 se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning en ons hoop om julle baie gou weer te verwelkom.
Groete en baie seen,
Jessica
Zanele M - Nov 2021
Algehele gradering
We had a wonderful weekend stay at Topanga 60
Sean S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker, netjiese en skoon eenheid met alles wat jy nodig het beskikbaar.
Asanda G - Nov 2019
Algehele gradering
The place is amazing with everything.
Wernhard P - Apr 2019
Algehele gradering
Sal weer daar wil bly!
Topanga 60 se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Ek is baie bly dat julle tevrede is.
Lorraine L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Kobus S - Sep 2018
Algehele gradering
Was baie lekker en naby aan strand.
Topanga 60 se terugvoer
Geagte gas
Baie dankie vir u terugvoer.
Dit word opreg waardeer en ons hoop om u gou weer te sien.
Groete en gesëende naweek
Topang 60
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colinlaan 70, Topanga 60, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang