Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga 60

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Topanga 60
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Siphamandla N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphamandla N

Amazing experience filled with a lifetime of happy memories.

The positioning of Topanga unit 60 offers a great view from the balcony. You're able to see the complex yard with two swimming pools, the braai area, and the sea view all at once. It's less than a 5-minute walk to the beach, where you can enjoy the waterfall games and the beach.

Topanga 60 se terugvoer

Thank you so much for your review. We value each and every one of them. It helps us to improve where we can.
We are glad to hear you had a
good time. Please do call again.

Topanga 60
Gideon P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon P

Fantastic.

I have enjoyed my stay at Topanga, it is a nice place to visit. Not for party people, it's a quiet place, security is top-notch, and cameras everywhere. I felt very safe. Not far from Ovongo Beach, I just wish the owner can install WiFi, soap, tea, sugar and milk just to welcome the guests.

Sindy G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindy G

It was good.

I had a jolly good time and I wish to go back again.

Janine S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine S

Lekker en rustig.

Jy kan lekker rustig sit op die stoep en die see sien, hoor en ruik. Dis lekker dat jy loopafstand is van die see, winkels en eetplekke, en as jy nie wil see toe nie is daar 'n lekker swembad waarin jy kan ontspan. As die hitte te veel word dan is daar 'n aircon in al 3 die kamers. Almal met wie jy gaan te doen kry soos Adele en Jessica is baie behulpsaam en vriendelik. Dit was 'n wonderlike vakansie en sal weer vir julle kom kuier.

Topanga 60 se terugvoer

Beste Janine, baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons is baie bly dat alles in orde was vir jou en jou familie. Ons sien uit daarna om jou gou weer te verwelkom.

Topanga 60
Marco L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marco L

Pictures need updating and place needs maintenance.

Firstly, I have to start off with the positives. The washing and drying machines were a huge bonus as well as the view. The beds are of exceptional quality, but the pillows are not. As for the negatives, the nice sturdy patio set from the pictures is missing. Instead, a plastic garden set was tucked into a corner which was also dirty. The patio set in your pictures was one of the key selling features that made us pick Topanga 60. Not having a decent outdoor patio set was a miss for me. Lastly, the cleanliness of the unit upon arrival was not satisfactory, mould, rust, limescale and dirty mirrors were present in both bathrooms which does not justify the R500 that needed to be paid. The bathrooms are in such a state due to both extractor fans not working, the extractor fans are vital due to no windows in the bathrooms which also could not remove any unpleasant odours.

Topanga 60 se terugvoer

Good day,
I sincerely do apologize for the unit being not pre-cleaned. That was due to my lack of informing the booking through to Zippy cleaners.
They have informed me about the fans, and I am sorting it out.
I will update the pictures, as the previous patio set was broken and mishandled by guests and was therefore removed.
Thank you for your support. And all information is vital to keep the unit up to date and as well kept as possible for all guests. We do appreciate your feedback.

Topanga 60
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Christine V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Comfortable home, value for money, air con in rooms was a big bonus.

We had a fantastic holiday. Place was beautiful, clean and comfortable. Had an enjoyable holiday. Service from everyone was amazing. We will definitely come for a visit again and recommend the place to others.

Topanga 60 se terugvoer

Baie baie dankie vir julle mooi terugvoering. Ons sien regtig uit om julle weer te ontvang. Baie dankie dat julle Topanga 60 gebruik het vir julle wegbreek. Groete, Jessica
Topanga60

Topanga 60
Stefnie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefnie V

Ons het baie lekker gebly, die plek is baie netjies en skoon, baie veilig. Jy kry 'n baie mooi see-uitsig van die balkon af.

Die opsigter is baie vriendelik en behulpsaam, alles is baie skoon en word in stand gehou.

Topanga 60 se terugvoer

Beste gas,

Baie dankie dat U Topanga gekies het vir U vakansie.
Ons hoop om U gou weer te kan verwelkom.

Topanga 60
Thobeka S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thobeka S

Memorable.

The accommodation is great. Just to add a dish cloth would make a difference.

Topanga 60 se terugvoer

Good day, Thobeka.
Thank you so much for your feedback.
We are glad that you had a good and comfortable time at Topanga 60
The only reason we do not serve dishcloths is due to hygiene reasons for all guests and also
due to loss. We have put it there in the past and it kept being taken. So we stopped it completely.
But we will look into the matter.

Topanga 60
Jacqueline K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline K

Topanga was ons rusplekkie vir vyf dae, dit was veilig, naby winkels en die strand wat baie gerieflik was.

Baie lekker vakansieplek, was naby alles en het die week baie geniet. Die eenheid is netjies en dit was lekker om daar te bly, ek sal dit beslis aanbeveel.

Topanga 60 se terugvoer

Goeie dag Jackie,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Ons sien uit om julle vinnig weer te ontvang.

Groete,
Topanga 60

Topanga 60
Riëtte B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riëtte B

Perfekte ligging naby strand en winkels. Netjies en volledig toegerus.

Gasbraai op stoep was vuil en een kant het nie gewerk nie. Verder was alles perfek en skoon. Woonstel is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Loopafstand na see en winkels. Baie goeie waarde vir geld.

Simlindile N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simlindile N

I was disappointed this time around.

The door handles weren't working and the keys weren't working.

Johan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Lekker gekuier, strand water vuil kan nie in die see swem nie.

Die woonstel se mure kort 'n verf of goeie skoonmaak. DStv se kanale werk party keer en nie almal nie. Gordyne het 'n was nodig.

Topanga 60 se terugvoer

Goeie dag.
Baie dankie vir jou tyd en moeite.
Die kwessies is aangespreek. Ons het ongelooflik gesukkel met die sein van die DStv. Ons het dit getoets alles deurgegaan maar hulle kon nie die fout kry nie.
Ons is nog besig om daaraan te werk om dit te probeer uitsorteer.
Baie dankie dat julle Topanga 60 besoek het.
dankie vir die terugvoer. Dit help altyd baie om kwessies wat onder my aandag gebring word, uit te sorteer.

Topanga 60
Nomfundo G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomfundo G

Better, raining.

We almost got lost, our agents were not picking up the phones to help us with directions. They gave us the gate remote that is not working. We begged security to open for us.

Topanga 60 se terugvoer

I'm very sorry for the inconvenience that was caused. They did inform us that there was a problem with the new remotes issued. We do apologize for the inconvenience caused regarding that. Thank you for using Topanga 60 for your getaway.

Topanga 60
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nolwazi N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolwazi N

I had great time.

At least you can give people time to make noise, maybe after 10 pm you don't want noise, cause we came to have fuy. If you don't want noise during midday that's bad.

Johan H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Ons het so lekker gekuier, ek sal definitief weer kom kuier en seker maak ek bespreek vir langer.

Amazing plek, lanklaas so lekker gekuier by 'n vakansie-oord.

Topanga 60 se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en ons hoop om julle baie gou weer te verwelkom.

Groete en baie seen,
Jessica

Topanga 60
Zanele M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanele M

We had a wonderful weekend stay at Topanga 60

We will definitely recommend Topanga 60 to our family & friends.

Sean S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean S

Baie lekker, netjiese en skoon eenheid met alles wat jy nodig het beskikbaar.

Lieflike woonstel met drie slaapkamers. Slaapplek vir 6. Ruim genoeg sodat jul mekaar nie vertrap nie.

Asanda G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asanda G

The place is amazing with everything.

The place is very clean and reasonable price.

Wernhard P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wernhard P

Sal weer daar wil bly!

Verskriklik lekker gebly!! Alles was netjies en skoon. Het so tuis gevoel. Naby aan alles. Sal weer daar daar boek!

Topanga 60 se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning.
Ek is baie bly dat julle tevrede is.

Topanga 60
Lorraine L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine L

Baie netjies.

Heerlike plekkie, naby die see, swembaddens altyd skoon. Ek sal definitief weer die eenheid gebruik. Net 'n nota, daar is geen plek vir rolstoel om by enige eenhede uit te kom, net trappe.

Kobus S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S

Was baie lekker en naby aan strand.

Topanga was sentraal geleë so ons kon op stap na die Spar en afstap strand toe. Opsigter is ook baie nice en behulpsaam. Veral met stiltetyd van 14h00 tot 16h00. Kiddies het swembad geniet.

Topanga 60 se terugvoer

Geagte gas
Baie dankie vir u terugvoer.
Dit word opreg waardeer en ons hoop om u gou weer te sien.
Groete en gesëende naweek
Topang 60

Topanga 60
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinlaan 70, Topanga 60, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac7ec14a85adb1dce42df129088b270538420e30554481fa1f3ca595a1659333910be69eeb472d8670f660c19e4ec58745d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 70 Colin Avenue 60 Topanga 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-14:00 10:00 -30.832417387114 30.396255388361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang