Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga 9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Preshen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Topanga 9
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Micky J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micky J

Heerlike verblyf met goeie geriewe. Het verwagtig oorskry.

Netjiese plek met goeie ligging. Sal enige tyd hier aanbeveel. Veilig en familievriendelik.

Michelle O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O

Het dit ongelooflik geniet.

Plekkie was netjies en baie mooi kompleks, swembad area en braai area is baie lekker en mooi opgepas. Beter as wat ons verwag het. Lekker stap afstand na alles. Ons sal beslis weer soontoe gaan. Baie dankie.

Danie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Ons kuiertjie by Topanga 9 was ongelooflik lekker en ons sal beslis weer gaan. Die eenheid is skoon en prakties en geleë naby die braaigeriewe en 2 swembaddens.

Die eenheid is perfek vir 'n gesin met klein kindertjies. Die ligging is ook ideaal - vanaf die stoep is daar 'n mooi uitsig van die see, en het jy maklike toegang tot die braai area en swembaddens. Die stoepie kry 'n heerlike oggendsonnetjie, perfek vir jou wakker-word koffie. Die eenheid bied alles wat mens nodig het vir 'n hassle-free wegbreek. Daar was klein goedjies wat ons verblyf verder vergemaklik het, soos 'n wasgoedrakkie vir nat handdoeke en selfs 'n strykyster en plank. Die kombuis is ook goed toegerus - daar is oorgenoeg tupperware in die kaste vir oorskietkos, 'n vleisbak, slaaibakke, potte, panne en oondbakke.

Anche V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anche V

A wonderful 5 night stay that felt so much shorter! Really enjoyed it!

My husband and I enjoyed our stay so much that we even booked an extra night. So grateful to Cindy and her team for helping us on such short notice and getting everything ready so quickly! As well as the owner who allowed us to stay another night. Close to the beach and shops. Highly recommended!

Lien B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lien B

Ons het heerlik gekuier.

Ons het ons kuier baie geniet. Dankie aan Cindy vir jou vriendelike ontvangs en hulp met die TV. Ek het die dokumente by die huis vergeet en met 1 oproep na julle is die probleem opgelos.

Maralize M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maralize M

Baie lekker, braai area kan verbeter.

Ons was bietjie ongelukkig toe ons begin uitpak. Die diepvries van die yskas was opgevries. Ek en my man moes op Kersdag eers die yskas ontdooi en skoonmaak. Ek het vir die gasheer laat weet dat ek ongelukkig is dat ons eers die diepvries moes skoonmaak voordat ons ons vleis kon berei. Hy het gesê dat hulle die Saterdag hom skoongemaak het, en dat hy baie vinnig opvries. Ons het die tweede een uitgeboek en daar was nog geen tekens van ys in die diepvries nie, so hy kan nie so vinnig opvries soos gesê is nie. Hulle kan dalk net 'n afdak by die braaiers sit sodat mens nog steeds daar kan sit en kuier en braai vir dae wanneer dit reën. Verder kan ek nie kla oor die tydperk daar nie.

Louise V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V

Ons het lekker gekuier!

Oulike plekkie, skoon en baie netjies. Eetgerei is maar skraps. Daar is ook nie 'n spieël in een van die kamers as jy jou hare wil blaas nie. Parkering is 'n uitdaging vir groter voertuie. Besoekers word willens en wetens toegelaat om te braai en neem die plek oor. Oor die algemeen 'n lekker kuier, en die strand is loopafstand. Dankie!

Roxanne J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne J

Lovely unit. Stunning, well maintained, kid friendly complex.

Cindy was amazing - everything very clean and well maintained within the unit too. Beautiful beach just 200 m away. Will definitely be back.

Ellis N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellis N

Very Pleasant with peace of mind.

Keep up the good work. Thanks to Cindy for all her tireless dedication.

Pieter D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Plattelanders gaan see toe.

Ons het baie lekker gebly by Topanga 9. Die eenheid was skoon en netjies, die agent en eienaar was baie behulpsaam. Wifi in die eenheid en gratis vars drinkwater by die ingang het ons verblyf nog geriefliker gemaak. Prys is ook baie billik.

Danica S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danica S

Heerlik rustig, 'n ware juweel.

Ons was warm verwelkom deur Cindy en haar span wat ons plekkie pragtig skoon en netjies aan ons oorgegee het tot handdoeke en sepies was pragtig uitgesit. Daar het niks gekort nie en die woonstel was ten volle toegerus. Dit was op die onderste vlak, lekker naby die braaigeriewe en lekker vir die kinders se rondhardloop en speel. Sal Topanga enige dag aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc18cad3225f85475fcd68603913d6f4b94cb4c1da78e8cebeb466ca5af99e47b41a71ac5e0503d84559151c819b1c16f73d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Colin Street Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.832255363308 30.395587363755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang