Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga 9

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Micky J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike verblyf met goeie geriewe. Het verwagtig oorskry. Netjiese plek met goeie ligging. Sal enige tyd hier aanbeveel. Veilig en familievriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Het dit ongelooflik geniet. Plekkie was netjies en baie mooi kompleks, swembad area en braai area is baie lekker en mooi opgepas. Beter as wat ons verwag het. Lekker stap afstand na alles. Ons sal beslis weer soontoe gaan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ons kuiertjie by Topanga 9 was ongelooflik lekker en ons sal beslis weer gaan. Die eenheid is skoon en prakties en geleë naby die braaigeriewe en 2 swembaddens. Die eenheid is perfek vir 'n gesin met klein kindertjies. Die ligging is ook ideaal - vanaf die stoep is daar 'n mooi uitsig van die see, en het jy maklike toegang tot die braai area en swembaddens. Die stoepie kry 'n heerlike oggendsonnetjie, perfek vir jou wakker-word koffie. Die eenheid bied alles wat mens nodig het vir 'n hassle-free wegbreek. Daar was klein goedjies wat ons verblyf verder vergemaklik het, soos 'n wasgoedrakkie vir nat handdoeke en selfs 'n strykyster en plank. Die kombuis is ook goed toegerus - daar is oorgenoeg tupperware in die kaste vir oorskietkos, 'n vleisbak, slaaibakke, potte, panne en oondbakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anche V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

A wonderful 5 night stay that felt so much shorter! Really enjoyed it! My husband and I enjoyed our stay so much that we even booked an extra night. So grateful to Cindy and her team for helping us on such short notice and getting everything ready so quickly! As well as the owner who allowed us to stay another night. Close to the beach and shops. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lien B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Ons het heerlik gekuier. Ons het ons kuier baie geniet. Dankie aan Cindy vir jou vriendelike ontvangs en hulp met die TV. Ek het die dokumente by die huis vergeet en met 1 oproep na julle is die probleem opgelos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maralize M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Baie lekker, braai area kan verbeter. Ons was bietjie ongelukkig toe ons begin uitpak. Die diepvries van die yskas was opgevries. Ek en my man moes op Kersdag eers die yskas ontdooi en skoonmaak. Ek het vir die gasheer laat weet dat ek ongelukkig is dat ons eers die diepvries moes skoonmaak voordat ons ons vleis kon berei. Hy het gesê dat hulle die Saterdag hom skoongemaak het, en dat hy baie vinnig opvries. Ons het die tweede een uitgeboek en daar was nog geen tekens van ys in die diepvries nie, so hy kan nie so vinnig opvries soos gesê is nie. Hulle kan dalk net 'n afdak by die braaiers sit sodat mens nog steeds daar kan sit en kuier en braai vir dae wanneer dit reën. Verder kan ek nie kla oor die tydperk daar nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Ons het lekker gekuier! Oulike plekkie, skoon en baie netjies. Eetgerei is maar skraps. Daar is ook nie 'n spieël in een van die kamers as jy jou hare wil blaas nie. Parkering is 'n uitdaging vir groter voertuie. Besoekers word willens en wetens toegelaat om te braai en neem die plek oor. Oor die algemeen 'n lekker kuier, en die strand is loopafstand. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Roxanne J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Lovely unit. Stunning, well maintained, kid friendly complex. Cindy was amazing - everything very clean and well maintained within the unit too. Beautiful beach just 200 m away. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellis N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Very Pleasant with peace of mind. Keep up the good work. Thanks to Cindy for all her tireless dedication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Plattelanders gaan see toe. Ons het baie lekker gebly by Topanga 9. Die eenheid was skoon en netjies, die agent en eienaar was baie behulpsaam. Wifi in die eenheid en gratis vars drinkwater by die ingang het ons verblyf nog geriefliker gemaak. Prys is ook baie billik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Preshen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc18cad3225f85475fcd68603913d6f4b94cb4c1da78e8cebeb466ca5af99e47b41a71ac5e0503d84559151c819b1c16f73d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Colin Street Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.832255363308 30.395587363755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang