Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga 9

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Topanga 9 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is ideaal geleë sowat 200 m vanaf die strandfront.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n 4-sitplek-ontbyttoonbank. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met volledige DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. 

Deur die skuifdeure is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en stoele. Die kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Juanita M
Gesin met klein kinders
5.0
Was baie tevrede, baie lekker gekuier. Baie lekker plek, Cindy se diens is fantasties en sy is baie vriendelik. Die verblyf was perfek vir wat ons nod...
Sien meer
Sep 2024
Micky J
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike verblyf met goeie geriewe. Het verwagtig oorskry. Netjiese plek met goeie ligging. Sal enige tyd hier aanbeveel. Veilig en familievriendelik.
Jun 2024
Michelle O
Saam met lewensmaat
5.0
Het dit ongelooflik geniet. Plekkie was netjies en baie mooi kompleks, swembad area en braai area is baie lekker en mooi opgepas. Beter as wat ons ver...
Sien meer
Apr 2023
Danie V
Gesin met klein kinders
5.0
Ons kuiertjie by Topanga 9 was ongelooflik lekker en ons sal beslis weer gaan. Die eenheid is skoon en prakties en geleë naby die braaigeriewe en 2...
Sien meer
Apr 2023
Roxanne J
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely unit. Stunning, well maintained, kid friendly complex. Cindy was amazing - everything very clean and well maintained within the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Preshen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Colinstraat, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Topanga 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc18cad3225f85475fcd68603913d6f4b94cb4c1da78e8cebeb466ca5af99e47b41a71ac5e0503d84559151c819b1c16f73d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Colin Street Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.832255363308 30.395587363755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang