Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga Unit 17

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Topanga Unit 17
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Presies wat jy alles benodig. Netjies, veilig en comfy.

Baie lekker, dis ons 3de keer by Topanga. Sal weer gaan.

Martie M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie M

Lekker gerieflik en waarde vir jou geld.

Dit was 'n droom vakansie, sal vir seker weer gaan. Skoon, netjies en veilig vanaf die strand tot by die blyplek.

Janine S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

Baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gekuier. Jy sit op die stoep en hoor en sien die see. Die huis is mooi en netjies. Van die gasvroue baie vriendelik. Naby die strand en winkels en eetplekke. Sal enige tyd weer gebruik maak van Topanga unit 17.

Raven C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raven C

Amazing.

Our stay was the most amazing comfortable place.

Sebastian A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian A

Baie gaaf gewees.

Baie lekker gebly by Topanga.

Milford N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milford N

Out of this world.

We had a whale of a time. The unit is sublime, conducive to good relaxing, fully equipped with convenient gadgets. Customer service - excellent.

Tessa S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S

Fantasties!

Dit was 'n wonderlike vakansie en ons het vreeslik lekker gebly by Topanga 17.

Londiwe M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Londiwe M

Fantastic.

Friendly and helpful staff.

Bongiwe P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongiwe P

The place was perfect.

The service was good and the cleanliness was excellent.

Zelma H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma H

Die beste, skoonste, stylvolste, vriendelikste gasvrou en woonstel op die Suidkus.

Sien sterre.

Carl B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl B

Lekker ontspan en lekker geslaap.

Eenheid het alles wat mens benodig vir 'n wegbreektyd. Dankie.

Elmari N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari N

Eenheid is goed geleë en netjies.

Ons was baie vriendelik ontvang. Beide die eienaar asook bestuurder van die eenheid het vinnig op my navrae geantwoord. Alles was nodig is, is beskikbaar in die eenheid. Die kompleks se swemplek is net paar tree van die eenheid af. Die meubels is van goeie kwaliteit en die aircon was 'n groot bonus. Die eenheid word hoogs aanbeveel.

Mandy D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy D

Perfek vir 'n gesin met kinders.

Ons het dit baie geniet in die eenheid. Sal definitief weer daar gaan bly. Lekker naby aan die see en genoeg speelplek vir klein kinders.

Rodney M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney M

It was lovely on my visit.

It's a wonderful place to go with family.

Alicia V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V

So tuis gevoel.

Ons het so lekker gebly. Toe ons moet terugkom toe huil my dogtertjie, want sy wou nog langer gebly het. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Dan wil ek net vir Janet dankie sê. Jy is regtigwaar een awesome mens.

Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R630
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colion-straat 2587, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa53bfa9c842b11c7e20085ebe6ce52ae1e2ea9d5717571b698d11504c713a3ccf135a42b1742aef971c21943f05b1c8893f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 2587 Colion Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.832188436099 30.395731802163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang