Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga Unit 17

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Presies wat jy alles benodig. Netjies, veilig en comfy. Baie lekker, dis ons 3de keer by Topanga. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Lekker gerieflik en waarde vir jou geld. Dit was 'n droom vakansie, sal vir seker weer gaan. Skoon, netjies en veilig vanaf die strand tot by die blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gekuier. Jy sit op die stoep en hoor en sien die see. Die huis is mooi en netjies. Van die gasvroue baie vriendelik. Naby die strand en winkels en eetplekke. Sal enige tyd weer gebruik maak van Topanga unit 17.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raven C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Amazing. Our stay was the most amazing comfortable place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebastian A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie gaaf gewees. Baie lekker gebly by Topanga.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milford N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Out of this world. We had a whale of a time. The unit is sublime, conducive to good relaxing, fully equipped with convenient gadgets. Customer service - excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Dit was 'n wonderlike vakansie en ons het vreeslik lekker gebly by Topanga 17.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Londiwe M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Fantastic. Friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongiwe P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

The place was perfect. The service was good and the cleanliness was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelma H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Die beste, skoonste, stylvolste, vriendelikste gasvrou en woonstel op die Suidkus. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R630
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colion-straat 2587, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa53bfa9c842b11c7e20085ebe6ce52ae1e2ea9d5717571b698d11504c713a3ccf135a42b1742aef971c21943f05b1c8893f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 2587 Colion Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.832188436099 30.395731802163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang